Geverifieerde Resensie

Clarens

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 3007 resensies.

Clarens

Herberg-Klein

"Clarens is 'n baie lekker wegbreek-dorpie met vele winkels, restaurante en staproetes om van te kies."

Clarens

One The Mews

"Ons gaan elke jaar terug Clarens toe, dit is net lekker om daar rond te loop. "

Clarens

2 The Mews

"Pragtige dorpie, ons gaan elke jaar daarheen. "

Clarens

God's Gift Self-catering Cottage

"Lekker plekkie met alle geriewe. Ek dink Clarence as gemeenskap kan dalk inligting by alle gastehuise los in terme van waar om goed te kry - slaghuise, drankwinkels, bakkerye ens."

Clarens

The Nelsbells Cottage

"Lovely walk to a dam where you can swim just outside town, great shops and restaurants. Lots of hiking nearby."

Clarens

Hannic's Retreat

"Baie mooi omgewing. Baie om te doen. Paaie bietjie sleg."

Clarens

Nougat Cabin

"Fantastic place to just have a peaceful and relaxing weekend. Great food all around town."

Clarens

Fairview Cottages

"Word sterk aanbeveel. "

Clarens

Rooiland

"Naweke kan nogal besig raak."

Clarens

Stonehaven Clarens

"Pragtige plek om te gaan besoek, lekker restaurante en mooi omgewing."

Clarens

Mountain Villa 238

"What a beautiful, mountainous area."

Clarens

Herberg-Klein

"Pragtig! Ons wens ons kon langer vertoef."

Clarens

God's Gift Self-catering Cottage

"Baie lekker dorpie, baie om te doen in omliggende areas ook."

Clarens

Hannic's Retreat

"Die natuur is prentjiemooi en die restaurante se kos is uit die boeke!"

Clarens

Views

"Baie duur geword."

Clarens

2 The Mews

"Clarens is a great pet-friendly city with numerous pet-friendly restaurants and a lot of different hiking routes in the Conservatory. Very relaxed but unique dorpie with a lot of exciting things to do."

Clarens

Mooigezicht

"Fantasties."

Clarens

Zwartmodder

"Baie lekker dorpie, maar kan maar besig raak oor naweke."

Clarens

Herberg-Klein

"Mooiste berge. Skoon dorp."

Clarens

Bikiberg

"During peak season, book at a restaurant otherwise you will be disappointed."

Clarens

Views

"'n Rustige dorpie met die mooiste "sandstone" berge."

Clarens

Woodlands Retreat Private Property

"Lovely town, worth a visit."

Clarens

Hannic's Retreat

"Ons is lief vir Clarens, en sal altyd teruggaan."

Clarens

Rosewood Corner

"Die berge gee mens weer moed vir die stadslewe."

Clarens

One The Mews

"Rustig, kort net 'n goeie, skoon Spar of aankoopwinkel."

Clarens

Clarens on Collett

"Lieflike staproetes in die berge en oulike winkels en restaurante. 'n Baie lekker plek vir 'n familie-vakansie."

Clarens

Amani Guest House

"Mooiste dorpie. Heerlik geëet en gedrink."

Clarens

Pond End Villa

"Wees voorbereid dat dit baie besig is oor naweke."

Clarens

Knock Out View

"Pragtige plekkie, die skoonste lug wat 'n mens inasem, dis asemrowend."

Clarens

Bella Vista

"Such a lovely town with so much to explore. Definitely worth more than one visit."

Blad
Blad 34 - Wys 991 tot 1020
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang