Verified Reviews
Clarens
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Clarens
Rated 4.7 out of 5 based on 3049 reviews.
"Inkopies is duur. Geen kettingwinkels om voorrade aan te vul nie. Vriendelike en behulpsame inwoners en winkel eienaars. Toeriste wat aan buitemuurse aktiwiteite wil deelneem moet duur betaal om deel te neem in vergelyking met ander dorpe en stede."
"'n Mengelmoes van kuns en kultuur. Lekker kos en mooi goeters. Bekostigbaar met supervriendelike mense."
"Baie rustige plek waar mens kan wegkom van die gejaag en roetine in die week. Daar is baie om van te kies en keur om te doen en te geniet. Mens kan baie rustig wees of baie besig wees. Ons geniet Clarens baie!"
"One of the most beautiful places I have ever seen! If you love forests, small towns, hiking, shopping and views to die for then this town is for you. Super dog-friendly! Our dogs were allowed in most the shops and restaurants and the hikes are dog friendly too. "
"Het dit geniet om daar rond te loop. Net jammer mens kan nie foto's neem by die winkels nie."
"We visit Clarens 2 to 3 times a year and still enjoy just the same as 15 years ago."
"Picturesque and quaint little town with lots of gallery’s to view and lots of coffee shops to try."
"Clarens is baie duur, nie die beste plek om kruideniersware te koop nie. Bring eerder saam wat jy nodig het as jy in selfsorg-akkommodasie gaan bly. "
"Kan nie wag tot die volgende trip na Clarens toe nie. So gehoop dat die blanket shop nog bestaan het waar ons van die oorspronklike Lesotho komberse kon kry."