Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Colbyn

4.4 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Colbyn van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Colbyn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Colbyn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Colbyn akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Colbyn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Colbyn Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Colbyn

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria SSB, Arcadia

Hotel @ Hatfield Apartments bied selfsorgverblyf in Arcadia en is 1,8 km vanaf die Universiteit van Pretoria, 2,3 km vanaf die Uniegebou en 3,2 km vanaf die Pretoria Kunsvereniging. Loftus Versfeld Stadion is 15 min...

10% af Aanbod!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
B&B in Villieria, Moregloed

Agapanthus Guest House is 'n luukse huis met 8 slaapkamers. Elke kamer het sy eie badkamer, ingeboude kaste, 'n verwarmer, waaier, TV met sekere DStv-kannale en WiFi. Daar is 3 gesinskamers, elk met 1 dubbelbed en 1...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR575
R489
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Rietondale, Pretoria

Buffels Cottages bied verblyf op die eienaar se perseel in Pretoria. Die dorp bied 'n aantal natuurlike- en kulturele besienswaardighede en die ou geboue en museums wat 'n besoek werd is. Verblyf word in 4 oopplan-...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lynnwood, Pretoria-Oos

Farmers Folly Guest House is in die voorstad Lynnwood in Pretoria geleë. Die gastehuis is in 'n veilige tuin met 'n hekkie en bied 'n ontspanne en stylvolle omgewing vir kort- of langtermynverblyf. Verblyf word aa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rietondale, Pretoria

Clivia Guest House bied gehalteverblyf vir sakereisigers, studente en oornaggaste in Rietondale, Pretoria. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en die hooftoegangspaaie. Die eenheid is op 'n residensiële per...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lynnwood, Pretoria-Oos

Lynnwood Lodge Gastehuis is 'n gerieflike woonstel vir 4 gaste in Lynnwood, Pretoria. Dié woonstel het 1 slaapkamer met 3 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad. Daar is 'n slaapbank in die leefarea en 'n matras i...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria SSB, Arcadia

Alleyn Self-catering skuil in Arcadia in Pretoria. Hospitale, winkelsentrums, historiese landmerke soos die Uniegebou, Groenkloof Natuurreservaat, Booklyn Winkelsentrum, en Loftus Versveld Stadion is nie ver hiervan...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

360 Eastwoods Guest House is 'n gevestigde gastehuis in Arcadia, 'n voorstad van Pretoria. Pretoria staan as die Jakarandastad bekend weens sy pragtige pers bloeisellanings, maar dié stil stad se natuurlike en kult...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Eastwood, Pretoria

800@Merton is 'n B&B in Eastwood, 'n lieflike, stil area in Pretoria naby die Uniegebou, verskeie toeristebestemmings en hospitale. Die gastehuis bied maklike toegang tot hoofroetes en is stapafstand vanaf 2 klein w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rietondale, Pretoria

Tevrede Gastehuis bied verblyf in 'n bekoorlike ateljeewoonstel in Rietondale in Pretoria. Dié pragtige eenheid is op die eienaar se perseel en is ideaal vir 'n paartjie of 2 persone, wat op soek is na 'n gerieflik...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Colbyn akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za