Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Coligny

4 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Coligny van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Coligny besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Coligny.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Coligny akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Coligny Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Coligny Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Coligny

Coligny Hotel is 'n 3-ster-gastehuis wat privaat besit en bestuur word in die Hartland van die Maize Triangle, 200 km vanaf Johannesburg op die N14 en net 20 m vanaf Lichtenburg. Daar is 8 standaardkamers, 1 gesin-...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Coligny

Christies Gastehuis is sowat 10 km buite die dorpie Coligny in Noordwes. Die gastehuis het 6 kamers, elk met 'n dubbelbed of stapelbed. Ander geriewe in die kamer sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV, plafonwaaie...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Coligny

Benson's Lodge is op 'n plaas en bied gehalteverblyf aan oornaggaste of sakereisigers. Dié lodge is net buite Coligny en sowat 25 km vanaf Lichtenburg. Verblyf bestaan uit 2 eenhede, elk met 'n en suite-badkamer. ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Coligny

Voorkeurvennoot
Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Die Gallery Guest House is geleë in 'n rustige plaasomgewing net 5 minute se ry van Lichtenburg se middedorp en 1 km van die R53 af, op die Mmabatho/Lichtenburg/Coligny-hoofpad. Ons is perfek geleë vir sakereisi...

Vanaf
R100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordwes

Perdehoek Sleepover bied basiese, plat-op-die-aarde verblyf op ’n perdeplaas, sowat 17 km buite Lichtenburg in die Noordwes. Dié verblyf word bereik via ’n teerpad waarvan die laaste 2,4 km ’n grondpad is, wa...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lichtenburg, Noordwes

Country Route is 'n bekoorlike gastehuis wat ook selfsorg-verblyf bied in Lichtenburg, 'n klein plaasgemeenskap in die Noordwes-provinsie. Dié prentjiemooi dorpie is bekend vir sy boomlanings is die strate en is oo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

DeWetsHof Overnight Accommodation is 'n stylvolle en ruim eenheid in 'n stil woonbuurt in Lichtenburg. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers of diegene wat op soek is na 'n gerieflike oornagstop. Dit is naby die w...

Vanaf
R400
per nag, vir 1
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Silver Swan Accommodation is in Lichtenburg geleë en bied verblyf in gerieflik gemeubileerde kamers. Gaste kan Kamer 1 met slaapplek vir 4 bespreek, Kamer 6 met slaapplek vir 1, of Kamer 2 met slaapplek vir 1. Da...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R638
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Buitehof Gasteplaas bied 'n huislike atmosfeer aan gesinne, paartjies, groepe, sakereisigers en almal wat die lieflike Lichtenburg besoek. Dit bied 'n plaasatmosfeer en is net buite die stad, ongeveer 10 km aan die ...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Lullaby Leaves Accommodation bied gerieflike gasteverblyf met sy eie, aparte ingang op 'n privaat erf. Dis naby Lichtenburg in Noordwes se sakekern geleë. Die eiendom is rustig en skep 'n huislike atmosfeer. Die ...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lichtenburg, Noordwes

Indigo Moon-gastehuis is bekend vir sy hartlike, vriendelike en gesellige atmosfeer! Indigo Moon beskik oor luukse enkel- en dubbelkamers, en suite-badkamers, DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas en mikrogolfo...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lichtenburg, Noordwes

Welgemeendt Accommodation is ’n bekoorlike, semi-selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Lichtenburg. Die sonderlinge plaasdorp is die ideale oornagplek vir gaste wat na Botswana of Johannesburg reis. Verbl...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lichtenburg, Noordwes

50 on Greeff is 'n veilige gastehuis in Lichtenburg, naby besighede en restaurante. Die gastehuis bied aan gaste rustige oornagverblyf. Daar is 4 en suite-kamers, waarvan 1 'n bad en aparte instapstort het en die ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Ommihoek Guesthouse is in 'n stil area in Lichtenburg geleë in Suid-Afrika se Noordwes-provinsie. Dié gastehuis is naby die middedorp, winkels en restaurante. Daar is verblyf in 3 selfsorg-eenhede en 3 dubbelkame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lichtenburg, Noordwes

Edenville Guesthouse is in die hartjie van Lichtenburg geleë, nie te ver vanaf die sakekern van die dorp nie. Dié gastehuis bied gerieflike verblyf, ideaal vir sakereisgers of vakansiegangers. Daar is 4 gastekame...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lichtenburg, Noordwes

Lehiel Guesthouse bied akkommodasie in selfsorg-eenhede wat ook vir B&B bespreek kan word. Die eenhede is in 'n stil deel van Lichtenburg in Noordwes geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike oorn...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R665
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Lichtenburg, Noordwes

Esperanza is 'n gastehuis in die hartjie van Lichtenburg, Noordwes. Dit is ideaal vir oordeelkundige sakelui en vakansiegangers wat op soek is na meer as net 'n hotelkamer. Esperanza is net 'n klein entjie se stap v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Bonaledi @52 is in Lichtenburg geleë, in Suid-Afrika se Noord-Wes provinsie. Die gastehuis bied gerieflike selfsorgverblyf en is slegs 4 minute se ry vanaf Lichtenburg Mall. Verblyf word in 2 dubbelkamers en 'n s...

Voorkeurvennoot
30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR670
R469
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Hullabaloo Selfsorg is in Lichtenburg in Noordwes geleë. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers op pad na Botswana. Orion is 'n selfsorg-eenheid en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Lichtenburg, Noordwes

Bietjie Moeg bied selfsorgverblyf in Lichtenburg. Dis naby verskeie geriewe in die middedorp. Daar is 3 eenhede met slaapplek vir 3 tot 6 gaste. Elke eenheid beskik oor 2 kamers, 1 badkamer en ‘n oopplan-leefarea...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za