Resensies van Constantia

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Constantia bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.72 uit 5 gekry volgens 39 resensies.
Anne S. - 2nd May 2019
staying in Constantia
Felt like a second home.
Val M. - 27th April 2019
staying in Constantia
Great shopping and eating at the Village, and a wonderful Medical Centre.
Janel V. - 13th April 2019
staying in Constantia
Straatname is mooi duidelik, dankie daarvoor en straatligte is beskikbaar. Pragtige natuurskoon.
Johan S. - 6th April 2019
staying in Constantia
Baie sterk aan te beveel.
Ruan V. - 2nd April 2019
staying in Constantia
Constantia is a great area.
Anet K. - 2nd January 2019
staying in Constantia
'n Sielsertroosting na 'n lang dag van rondry en Kaapstad ontdek.
Ann V. - 4th December 2018
staying in Constantia
Mooi omgewing.
Maison C. - 22nd October 2018
staying in Constantia
Beautiful place.
Tanya P. - 15th October 2018
staying in Constantia
Ek wil soontoe trek! Dit is amazing!
Shaun F. - 9th October 2018
staying in Constantia
Beslis hoogs aanbeveelbaar en naby aan alles.
Catherina H. - 7th October 2018
staying in Constantia
Constantia is an excellent, beautiful and safe destination to visit. We enjoyed the scenery very much.
Felicity S. - 28th September 2018
staying in Constantia
A beautiful, peaceful part of the world.
Arnau V. - 27th September 2018
staying in Constantia
Kirstenbosch is altyd die moeite werd!
Stefane L. - 9th September 2018
staying in Constantia
Ek het blyplek gesoek vir 5 mense. Toe ek daar kom toe weet die eienaar nie ons is 5 wat inklok nie. Op my aansoek het ek duidelik gesê ons is 4 volwasssenes en 'n kind. Gelukkig het sy 'n ekstra matras gehad. En sy het nie 'n probleem daarmee gehad nie.
Rochelle B. - 30th July 2018
staying in Constantia
Beeldskoon! Daar is baie lekker restaurante in die omgewing.
Rosie B. - 10th July 2018
staying in Constantia
Pragtige beeldskone plekkie.
Jolanda B. - 7th April 2018
staying in Constantia
Best place to stay in Cape Town.
Francois R. - 24th March 2018
staying in Constantia
Baie mooi.
Janine B. - 5th March 2018
staying in Constantia
Mooiste plek met ou bome en baie dinge om te doen en te sien.
Kerry W. - 19th January 2018
staying in Constantia
Beautiful, leafy suburb. Peaceful and refreshing. We felt quite safe!
Nazlee M. - 5th January 2018
staying in Constantia
Great break away from the city while in the city.
Yvonne G. - 2nd December 2017
staying in Constantia
Dit is beslis een van die juwele van ons land. Sal baie graag in die toekoms meer tyd daar wil spandeer.
Zinnir D. - 25th November 2017
staying in Constantia
Veilige omgewing, goeie verblyf opsie.
Joanne C. - 12th September 2017
staying in Constantia
Die "Paris" van Suid Afrika... Uitstekende kos en wyn!
Maranda B. - 5th May 2017
staying in Constantia
The Green Restaurant is uitstekend! Boomryk en pragtig.
Jack V. - 1st May 2017
staying in Constantia
Sekerlik een van die mooiste residensiële omgewings in die land met interessante historiese besienswaardighede. Goed toegerus met uitstekende winkels, restaurante, ens.
Ancois O. - 21st April 2017
staying in Constantia
Perfek geleë vir toeriste of sakemense. Daar is 'n groot verskeidenheid van aktiwiteite wat gedoen kan word in die omgewing.
Elize V. - 17th March 2017
staying in Constantia
Troeteldiervriendelik.
Lana D. - 10th March 2017
staying in Constantia
Very beautiful with so much to offer.
Marita H. - 21st February 2017
staying in Constantia
Ek en my man sal graag weer daar gaan bly.
Nico S. - 13th February 2017
staying in Constantia
Mal daaroor - bly altyd in Constantia saam my gesin.
Roxanne S. - 13th January 2017
staying in Constantia
Constantia is quite central to everywhere else in Cape Town. It's quite safe, has lovely views and plenty of nearby facilities.
Elsabé V. - 12th January 2017
staying in Constantia
Lieflike omgewing en gedeelte van Kaapstad. Baie besienswaardighede. Was dit nie vir my vlug terug na Pretoria toe nie, sou ons graag langer wou bly om al die besienswaardighede onder meer Kirstenbosch, ens. te besoek.
Zimasa M. - 22nd November 2016
staying in Constantia
Area is very quiet and peaceful.
Marlene W. - 16th May 2015
staying in Constantia
Baie goed.
Linda K. - 10th March 2015
staying in Constantia
Heerlik!
Yertia B. - 3rd March 2015
staying in Constantia
Pragtige area en lieflike wynplase, veral Buitenverwachting.
Thys P. - 27th December 2014
staying in Constantia
Pragtige area.
Eliane G. - 30th November 2014
staying in Constantia
The landscape and the sight of Table mountain are beautiful.. You are not far from the botanical garden of Kirstenbosch. You have nice restaurants and wine estates nearby - For shopping you have Constantia village. As Constantia is a huge suburb, you need to have a car if you're travelling / visiting the area.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]