LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Cradock

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cradock bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 270 resensies.

Cradock

Cathy's Guest House

"Swak strate, maar mooi, ou geboue."

Cradock

College Road Guest House

"Pragtige dorp met soveel geskiedenis. Asemrowende uitsigte rondom die dorp."

Cradock

Linduli Lodge

"Baie mooi natuurskoon."

Cradock

Linduli Lodge

"Ons het Bergkwagga Nasionale Park besoek buite Cradock. Was beslis die besoek werd."

Cradock

Linduli Lodge

"Cradock itself is not for me, surrounding areas are really cool."

Cradock

Denmark Farm Stay

"Mountain Zebra National Park was a highlight!"

Cradock

The Rose Garden Room

"It is a great place for all travelers."

Cradock

Linduli Lodge

"Pragtige dorp met pragtige geboue, maar ongelukkig het die dorp agteruitgegaan die afgelope paar jaar die strate is vuil en mens voel nie veilig nie. Buiten dit is 'n besoek aan die dorp beslis die moeite werd."

Cradock

Irelander Self-catering Flats

"Die Berg Zebra Park is 'n absolute moet!"

Cradock

Fish River Cottages Cradock

"Alhoewel die munisipaliteit nie die paaie en omgewing goed onderhou nie (daar is baie gate in al die paaie), het die dorpie baie interessante, geskiedkundige besienswaardighede. Die mense is baie vriendelik en ons is orals verwelkom en het die besoek baie geniet. Ons sal weer kom kuier."

Cradock

College Road Guest House

"Steeds ʼn pragtige dorp, maar het effe verval in die laaste tyd."

Cradock

The Rose Garden Room

"Ongelukig word die dorp vertrap deur groot trokke en meestal het ek gesukkel om te sien waar die stopstrate is. Ek moet byvoeg dat die dorp maar die pad stap van 90 persent van SA stede en dorpe. So dis nie billik om net die dorp uit te sonder nie."

Cradock

Linduli Lodge

"Ten spyte van die slaggate in die dorp is hierdie dorpie iets anders. Die mooi en antieke landskappe en die sammestelling van geskiedenis is net wonderlik. Die mense van die dorp wat so vriendelik is en jy word gegroet asof jy tuis is. Dis 'n plek om enige tyd weer te gaan rus."

Cradock

The Rose Garden Room

"Paaie is baie sleg. Die Shed restaurant is heel goed."

Cradock

The Rose Garden Room

"Ideale oornagdorp vir wanneer daar gereis word tussen Jeffreysbaai en Gariep."

Cradock

Die Tuishuise & Victoria Manor

"Lots to see with nearby game reserves. Interesting historic buildings."

Cradock

Irelander Self-catering Flats

"Baie potensiaal, maar besig om agteruit te gaan."

Cradock

Irelander Self-catering Flats

"The Cradock Council needs to fix the potholes and improve the cleanliness of the town. There was litter everywhere. So sad to see, what was once a beautiful little town, become so run down."

Cradock

Divaldi's

"Cradock kom net betyds as 'n mens die lang pad aandurf vanaf Gauteng."

Cradock

The Palms

"Dit is 'n lekker oornag plek."

Cradock

Divaldi's

"Ideale ligging voor het bezoeken van Mountain Zebra NP."

Cradock

Linduli Lodge

"Lekker ervaring. "

Cradock

Fish River Cottages Cradock

"Plattelandse gasvryheid, maar o weë, die paaie!"

Cradock

Linduli Lodge

"Cradock is a lovely town, well kept and clean. The buildings and houses were well maintained and the shops clean and well stocked."

Cradock

Buffelshoek Dirosie Lodge

"Tipiese plattelandse dorp in nuwe SA."

Cradock

The Palms

"Ons het net daardeur gery en nie veel gesien om te doen nie."

Cradock

College Road Guest House

"Pragtige dorp en hartsmense in die Karoo, 'n moet vir oorslaap om die dorp en sy mense beter te leer ken."

Cradock

Cathy's Guest House

"Nice and close to Mountain Zebra National Park and half the price."

Cradock

Sleep On 7 Guest Rooms

"Cradock is in geheel duur, maar ons moes eenvoudig gaan, en het dit baie geniet. Ou dorpie, met baie karakter. Enige toeris moet dit beleef."

Cradock

The Palms

"Maak asseblief die paaie en die riool in die strate reg."

Blad
Wys 1 tot 30
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem