Geverifieerde Resensie
Nxuba (Cradock)
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nxuba (Cradock) bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 196 resensies.
"Pragtige Oos-Kaapse dorp. Naby Bergkwaggapark en Nieu-Betesda (Uilhuis)."
"Eintlik maar net vir deurry of bly vir Bergkwaggapark toegang, hoewel die Olive Schreiner museum op die dorp oulik is om te besoek. Vergeet van die Craddock Four memorial - dis 'n ruine."
"Besoek Cradock gereeld met deurgaan na Bloemfontein. Dis my wêreld daai - daar grootgeword, sal altyd teruggaan."
"Great place for paddling rapids, just take the necessary care and go with a guide if you are not familar with the river and its hazards."
"True living en Mila's is 2 plekkies wat 'n moet is om te besoek. Die atmosfeer was fantasties en die kos nog beter!"
"Cradock is a lovely little town. If Cradock is on enroute to your destination, it would be an excellent stop over. "