Resensies van Cresta

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cresta bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 2 resensies.
Eudia M. - 31st December 2019
staying in Cresta
Thumbs up, great place!
Adele R. - 24th April 2019
staying in Cresta
24 uur winkels beskikbaar wat 'n plus was omdat ons naweek baie besig was, maar dit het net nie veilig gevoel om na ure daar te stop nie. Gelukkig is daar baie vulstasies wat ook 24 uur oop is en ons kon alles kry wat ons benodig het. Woolworths Food was natuurlik ook naby en het altyd goeie gehalte kossoorte.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]