Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Die Boord

4.4 / 5  
volgens 77 resensies
Lees regte resensies van Die Boord van 77 geverifieerde gaste.
Indien jy Die Boord besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Die Boord.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Die Boord akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Boord Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Die Boord Akkommodasie

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
45% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R550
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Boord

Boord Guesthouse is in Stellenbosch geleë en spog met wêreldbekende argitektuur. Die suites is baie ruim en gerieflik. Elke slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en elke suite het 'n kombuisie wat me...

Voorkeurvennoot
Naweek-
aanbod!
VanafR2 045
R1 363
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord

Baruch Guesthouse is in Die Boord, Stellenbosch en is ideaal vir sake- of vakansiereisigers. Dit bied gerieflike verblyf en gehaltediens. Gaste kan tussen lieflike kamers kies wat elk uniek versier is en verblyf vi...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 399
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Die Boord

Leafy Lane Cottage is 'n lieflike dubbelverdiepingkothuis in 'n stil en gesogte woonbuurt in Stellenbosch. Die eenheid is sentraal geleë en stapafstand vanaf die Eersterivier, 'n klein winkelsentrum, historiese Ste...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord

Magnolia Place is in 'n rustige, gegoede woonbuurt in Stellenbosch geleë. Die verblyf is so 20 minute se stap van die historiese dorpskern af en dis naby aan al die nodige geriewe, insluitend 'n Medi-Clinic. Die ga...

25% af Winteraanbod!
VanafR2 045
R1 534
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord

Baruch Guesthouse on Lovell bied hoë gehalte-verblyf in Stellenbosch. Die gastehuis is naby 'n verskeidenheid wynproe-venues en landgoedere, asook 'n paar geskiedkundige besienswaardighede. Verblyf by Baruch word...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Boord

Eikepark is 'n luukse selfsorgwoonstel met al die geriewe van 'n huis. Ons is in die rustige, veilige woonbuurt, Die Boord, in Stellenbosch, naby aan Die Boord Inkopiesentrum, Medi-Clinic en binne stapafstand van di...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Boord

Besigheim is in Die Boord, 'n rustige woonbuurt in Stellenbosch geleë. Dié gastehuis is net 400 m vanaf die Mediclinic en Boord Winkelsentrum en sowat 2 km vanaf die middedorp en universiteitskampus. Vername hoofr...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord

At Home is in Die Boord, 'n buurt in Stellenbosch, geleë en bied die ideale verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Die eenheid is naby verskeie winkels, MediClinic, restaurante en ander geriewe. Die verblyf...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Die Boord

CJ's Guest Room is 'n privaat en gerieflike gastekamer op die eienaar se eiendom. Die gastekamer is in Die Boord, Stellenbosch, naby 'n winkelsentrum geleë. Verblyf is beskikbaar in bestaan 'n privaat kamer wat ge...

Vanaf
R875
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Die Boord

Curious Giraffe is 'n ateljee-woonstel in Die Boord in Stellenbosch. Die ateljee-woonstel is op die eienaar se perseel. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie het 'n y...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Boord

Two Vines Self-catering Guest Studio is in 'n rustige voorstad in die dorp Stellenbosch geleë. Verblyf word aangebied in 'n oopplan-woonstel op die eienaar se eiendom. Dié eenheid is ingerig met 'n koningingroot...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Boord

Red Cottage is 'n selfsorgkothuis in Stellenbosch, 2 km van die Universiteitskampus af, 1,5 km van die middedorp af en 1 km van die skole af. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 'n oopplan-leefarea en is ten vol...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Boord

Mavilla Stellenbosch Guest House en B&B is in Die Boord in Stellenbosch geleë en dis naby MediClinic, verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dis ideaal geleë vir sakereisigers, oornaggaste...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 800
R2 520
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Die Boord

The Palms Relaxing Family Residence is 'n gerieflike selfsorghuis vir 8 gaste in Die Boord, Stellenbosch. Dié huis het 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n ekstr...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Boord

16 Rhodes-North Self-catering Apartments is in Stellenbosch geleë, net 3 km vanaf Universiteit Stellenbosch. Die woonstelle is ideaal vir gesinne of paartjies wat die omgewing besoek. Verblyf word in 2 selfsorgwo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za