Geverifieerde Resensie

Die Bult

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Die Bult bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 33 resensies.

Die Bult static map. Die Bult
Dream Stop Guest Rooms.

Die Bult

Dream Stop Guest Rooms

"Vir studente hoofsaaklik!"

Melrose Place Guest Rooms.

Die Bult

Melrose Place Guest Rooms

"Perfek vir universiteitskinders se ouers."

Dream Stop Guest Rooms.

Die Bult

Dream Stop Guest Rooms

"Perfek vir bywoning van Aardklop Kunstefees!"

Melrose Place Guest Rooms.

Die Bult

Melrose Place Guest Rooms

"Alles is lekker naby."

Oudrift Riverside Lodge.

Die Bult

Oudrift Riverside Lodge

"Baie rustige omgewing vir die moeë reisiger op pad deur Potch."

Dream Stop Guest Rooms.

Die Bult

Dream Stop Guest Rooms

"Oulike plekke, maar 'n mens voel deesdae onveilig in die aande."

Melrose Place Guest Rooms.

Die Bult

Melrose Place Guest Rooms

"Beste plek om alles te sien waaroor Potch gaan. "

Melrose Place Guest Rooms.

Die Bult

Melrose Place Guest Rooms

"Nice area with OK Foods and Spar not far from where we stayed. "

Dream Stop Guest Rooms.

Die Bult

Dream Stop Guest Rooms

"Voedselwinkels is maklik bereikbaar, verder was daar nie 'n behoefte om ander winkels te besoek nie aangesien ons net oornag het."

Grey Manor Guesthouse.

Die Bult

Grey Manor Guesthouse

"Ons gaan gereeld vir ons kind in Potchefstroom kuier vanuit die Kaap en hou daarvan om in gastehuise te bly, omdat ons nie altyd als kan saamneem om in selfsorg te bly nie. Die Bult is baie naby aan die Kampus geleë, en jy voel deel van die studente-gemeenskap, alhoewel die Grey Manor weg is van die geraas van die laatnag kuiers van die studente."

Grey Manor Guesthouse.

Die Bult

Grey Manor Guesthouse

"Strate het dringend 'n skoonmaak nodig."

Dream Stop Guest Rooms.

Die Bult

Dream Stop Guest Rooms

"Dis 'n studente bymekaarkomplek. Maar van die restaurante is so dat dit glad nie pla nie, is rustig genoeg, en lewendig genoeg."

Melrose Place Guest Rooms.

Die Bult

Melrose Place Guest Rooms

"Daar is 'n lekker gees in die area en lekker restaurante."

Huys ten Bosch Guest House.

Die Bult

Huys ten Bosch Guest House

"Die Bult het die laaste jaar of twee effens agteruit gegaan wat veiligheid aanbetref. Hopelik kan die dorp se bestuur iets daaraan doen. Die eetplekke is egter steeds uitstekend en die akkerbome is pragtig. Probeer gerus die Steakhouse (langs Ocean Basket) se T-been."

Presidensie Guest Rooms.

Die Bult

Presidensie Guest Rooms

"Dit is sentraal en enige aktiwiteite is maklik bereikbaar."

The Gallery.

Die Bult

The Gallery

"Ons wil graag weer kom, want 'n naweek is te min tyd. Die wat ons gesien het, maak ons lus om vir 'n week of twee te kom om alles te sien. "

Dream Stop Guest Rooms.

Die Bult

Dream Stop Guest Rooms

"Die Bult was gerieflik naby waar my Suster by NWU studeer. So ons was lekker naby mekaar en die verskillende restaurante maak kuier/etes baie gerieflik."

Dream Stop Guest Rooms.

Die Bult

Dream Stop Guest Rooms

"Alles die besighede is bymekaar, het nie nodig om ver te ry nie en vir Aardklop net die regte omgewing."

Huys ten Bosch Guest House.

Die Bult

Huys ten Bosch Guest House

"Naby aan die NWU-kampus. Glo wel die area kan gevaarlik raak na donker."

Oudrift Riverside Lodge.

Die Bult

Oudrift Riverside Lodge

"Goeie restaurant om by te gaan eet."

Dream Stop Guest Rooms.

Die Bult

Dream Stop Guest Rooms

"Alles baie naby."

Huys ten Bosch Guest House.

Die Bult

Huys ten Bosch Guest House

"Studente gemeenskap."

Dream Stop Guest Rooms.

Die Bult

Dream Stop Guest Rooms

"Bietjie bedrywig veral vir die ouer garde."

The Gallery.

Die Bult

The Gallery

"Pragtige plek vol lewe."

Huys ten Bosch Guest House.

Die Bult

Huys ten Bosch Guest House

"Alle studente wat ek teëgekom het was vriendelik en het my as vreemdeling met respek behandel."

Huys ten Bosch Guest House.

Die Bult

Huys ten Bosch Guest House

"Ideaal geleë digby die universiteit."

Huys ten Bosch Guest House.

Die Bult

Huys ten Bosch Guest House

"As jy die universiteit besoek is Die Bult lekker naby."

Grey Manor Guesthouse.

Die Bult

Grey Manor Guesthouse

"Heerlike restaurante met goeie waarde vir geld."

Huys ten Bosch Guest House.

Die Bult

Huys ten Bosch Guest House

"Lekker plek en omgewing, jammer die akkerbome gaan dood!"

Grey Manor Guesthouse.

Die Bult

Grey Manor Guesthouse

"Puik studenteomgewing."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang