Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Die Hoewes

4.2 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Die Hoewes van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Die Hoewes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Die Hoewes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Die Hoewes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Die Hoewes Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Die Hoewes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Die Hoewes

Vanaf
R590
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Lyttelton Manor, Lyttelton

Lyttelton Eilandhuis is in die Lyttelton-voorstad in Centurion. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Voortrekkermonument, die Nasionale Dieretuin, die Pretoria Nasionale Botaniese Tuin en Blue Valley Gholfla...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R560
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Clubview, Centurion

Cosy Inn is 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel 3 km van die Netcare Unitas Hospitaal af. Die eenheid is langs die eienaar se huis in 'n stil boomryke straat in Clubview, Centurion en het 'n privaat ingang. Dit...

Vanaf
R1 452
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clubview, Centurion

The Wild Olive Guest House bied gastekamers in Centurion. Die gastehuis is naby 'n winkelsentrum, restaurante en ander geriewe in die area. The Wild Olive Guest House beskik oor 15 kamers wat individueel versier is...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Villa Rosa, Clubview

Clubview Guest House bied aan gaste ’n ware huislike gevoel in ruim en gemaklike selfsorg-eenhede en hoogsaanbevele kamers. Clubview Guest House is in die stil voorstad Clubview-Oos in Centurion. Die geriewe, dien...

Vanaf
R1 018
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clubview, Villa Rosa

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by A Lala Lodge wat die ideale akkommodasie bied vir professionele reisigers. Ons ligging maak die lodge maklik bereikbaar, nie net in Centurion nie maar ook vanaf Pretoria en Mid...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lyttelton Manor, Lyttelton

Grace Accommodation is in Lyttleton Manor in Pretoria en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat by familielede besoek aflê. Die eenheid is op dieselfde perseel as die eienaar se huis, maar...

Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Villa Rosa, Centurion

Tuishuis Home Lodge is 'n luukse gastehuis met konferensiegeriewe in Centurion wat naby die N14 tussen Pretoria en Johannesburg geleë is. Dié lodge is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en bied rustigheid...

Vanaf
R880
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Zwartkop, Centurion

Hippo Garden Cottage bied selfsorgverblyf in Centurion op die eienaar se perseel. Die eenheid is 15 km vanaf Pretoria se middestad en 40 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe. Die tuinkothuis het 'n privaat inga...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Clubview, Centurion

Bloemhoek B&B bied gerieflike akkommodasie en hartlike gasvryheid aan 'n ieder en elk wat ons besoek, hetsy sakereisigers en vakansiegangers. Ons B&B is geleë in 'n stil area met maklike toegang tot die N1-snelweg...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Clubview, Centurion

Annex Overnight Stay is in Centurion in Gauteng geleë. Dit is tussen Pretoria en Midrand. Centurion is bes bekend vir sy mall, een van die grootste winkelsentrums in Suid-Afrika. Dis die ideale verblyf vir gaste op...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Die Hoewes akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za