Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Dinokeng Game Reserve

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dinokeng Game Reserve bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 606 resensies.

Dinokeng Wildreservaat

Mooiplasie Bush Camp

"The reserve is fabulous in that the gate we used was only an hour away. You can definitely see that it is a work in progress, however. The animals are incredibly healthy and huge but there are few of them at this time (better than too many) and there is definitely room for growth. The birdlife was also surprisingly scarce. Not knocking this park at all, simply because it's a great initiative and the conservation efforts deserve praise. But there is still a lot of work, especially regarding alien plant life. Still, if you want peace and quiet away from the hustle and bustle of the rat race, I highly recommend this park. Don't come with expectations of Kruger, rather come with an open mind and willing soul. This park needs our patronage."

Dinokeng Wildreservaat

Plaas Toe

"Die conservation fees en self-drive fooie is nogal duur vir 'n gesin, maar die reservaat se paaie is mooi onderhou. Daar is ook relatief baie diere (Groot 5) maar getalle is uit die aard van oppervlak veel minder so jy moet bereid wees om baie te ry en te soek - dan word jou soekvernuf beloon. Piekniekplekke is mooi skoon en restaurante wat in privaatbesit is sorg vir verskeidenheid opsies. Daar is verskeie roetes dus is daar genoeg ruimte dat mens nie baie voertuie op die paaie kry nie."

Dinokeng Wildreservaat

Rooibank

"Baie naby aan Preroria. Verras oor die wild wat ons gesien het. Wil graag weer besoek in die nabye toekoms."

Dinokeng Wildreservaat

Adama Artistic Chalets & Teepees

"Dit was my eerste besoek en ek gaan beslis weer terug!"

Dinokeng Wildreservaat

Halfway There Game Lodge

"Great game lodge, but hard to spot the Big 5."

Dinokeng Wildreservaat

Siyaya Bush Lodge

"Baie netjies, skoon, uitstekende personeel, veilig, vriendelik, uitstekend geleë, pragtige natuur en wild. Sal beslis weer besoek."

Dinokeng Wildreservaat

Chameleon Bush Lodge

"We unfortunately didn't see any of the Big 5."

Dinokeng Wildreservaat

OuKlip Game Lodge

"Die wilreservaat word goed bestuur. Baie gerieflik naby geleë vir 'n kort wegbreek. Verskeie puik akkommodasie in die reservaat. Oulike piekniekplekke en eetplekkies in die park. 'n Juweel van 'n plek!"

Dinokeng Wildreservaat

Rooibank

"Went on a booked game drive and would recommend"

Dinokeng Wildreservaat

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Het baie geniet. Lekker plekkies binne in reservaat om iets te gaan eet en drink."

Dinokeng Wildreservaat

Kudu Bush Camp

"Daar is net te veel mense op een slag wat ry in die reservaat."

Dinokeng Wildreservaat

Kudu Bush Camp

"Die padkaart was bietjie moeilik om te lees."

Dinokeng Wildreservaat

Ngiri Safaris

"Perfect place to de-stress."

Dinokeng Wildreservaat

Oppi Plaas

"Altyd 'n lekker wegbreek met baie oorde in die omgewing om van te kies. Jy hoef nie te ver ry vir boskamp-ervaring of lang vakansie met volle griewe nie. Dinokeng bied wye verskeidenheid vakansies vir elkeen."

Dinokeng Wildreservaat

Elephant Waterhole

"A beautiful place that is very well-kept."

Dinokeng Wildreservaat

Sunset Bush Camp

"Dinokeng Wildreservaat is 'n pragtige plek om die natuur te geniet en 'n verskeidenheid van wilde diere te sien. Die reservaat is die enigste een in Gauteng wat die Groot Vyf huisves: leeu, luiperd, olifant, renoster en buffel. Dit is ook 'n tuiste vir ander spesies soos sebras, kameelperde, vlakvarke en verskeie voëls. Dit is egter nie altyd maklik om al die diere te sien nie. Die reservaat is baie groot en die diere beweeg vrylik rond. Hulle kan ook wegkruip agter bome of bosse, of net te ver wees om duidelik te sien. Dit hang ook af van die tyd van die dag, die seisoen en die weer. Sommige diere is meer aktief in die oggend of aand, terwyl ander verkies om in die skaduwee te bly as dit warm is. Maar dit beteken nie dat dit nie die moeite werd is om Dinokeng te besoek nie. Juis omdat die diere so natuurlik leef, is dit 'n wonderlike ervaring om hulle in hul eie habitat te sien. Dit gee 'n gevoel van respek en bewondering vir die natuur en sy skeppings. Dit is ook 'n geleentheid om meer te leer oor die diere se gedrag, gewoontes en uitdagings. En as jy gelukkig is, kan jy dalk 'n spesiale oomblik deel met een van hulle."

Dinokeng Wildreservaat

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Unfortunately, did not see any of the Big 5, but a peaceful bush experience."

Dinokeng Wildreservaat

OuKlip Game Lodge

"Die ontvangs by Tauhek was vriendelik en sonder probleme. Ons het gegaan met die wete dat die Groot 5 moeilik is om op te spoor en het dus die ander diere geniet, maar spesifiek die rustigheid en die stilte van die bos. Nie al die paaie/roetes en verblyf is op die Dinokengkaart aangedui nie. Dit is verwarrend vir besoekers."

Dinokeng Wildreservaat

Hayward's Game Lodge

"Jy moet persoonlik moeite doen om te weet hoe Dinokeng werk. As dit nie vir die jongman by die Safari Mall se inligting was nie, sou ons glad nie geweet het hoe werk die self-ry-safari nie. Wanneer jy ingelig is, is dit relatief maklik. Die groot gebiede wat afgekamp is sonder oënskynlike toegang is intimiderend."

Dinokeng Wildreservaat

Ngiri Safaris

"Daar is baie aktiwiteite om aan deel te neem. Ons het Mistic Monkeys besoek, 'n hoogtepunt vir seker."

Dinokeng Wildreservaat

Muqurati Lodge

"Gravel roads are a bit bad."

Dinokeng Wildreservaat

Ngiri Safaris

"Die selfry-opsie wat hulle aanbied is 'n goeie idee. Ons het deurgery en verskeie bokke gesien, maar die Groot 5 ongelukkig nie."

Dinokeng Wildreservaat

Honey Lodge

"Fantastiese ervaring en goed geleë."

Dinokeng Wildreservaat

Chameleon Bush Lodge

"Definitely book a game drive with a lodge/safari vehicle if you want to see the Big 5! Would be nice if there were more restaurants available to day visitors, the choice is a bit limited."

Dinokeng Wildreservaat

Morekuri Safaris

"Selfrypaaie is deurmekaar. Hou glad nie van al die huise en drade nie!"

Dinokeng Wildreservaat

OuKlip Game Lodge

"'n Aangename bosveldwegbreek van die stad. Nou nie die Krugerpark nie, maar ek dink wat hulle wil wou doen met die plek het hulle reggekry. Voel maar baie toerisgedrewe. Hou van die veiligheid wat dit skep. Sal mense aanraai om te gaan vir 'n bosveldwegbreek."

Dinokeng Wildreservaat

De Kleine Serengeti Game Lodge

"Padkaart kort die riviere en damme om dit meer duidelik te maak. Eetplekname moet ook op kaart gewys word, nie net 'n X sonder naam nie. Die self-bestuur-opsie maak dit baie lekker. Sal weer gaan."

Dinokeng Wildreservaat

Honey Lodge

"Dis 'n wonderlike ervaring en binne 30 minute vanaf Pretoria. Die verskillende blyplekke daar is gewoonlik baie gewild en eetplekke ook. Fantasiese naweekwegbreekplek!"

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60