Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Dordrecht

3.5 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Dordrecht van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Dordrecht besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dordrecht.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dordrecht akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dordrecht Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dordrecht Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dordrecht

The Forecourt B&B and Self-Catering is in Dordrecht geleë. Dit is gerieflik naby Forecourt Koffiewinkel waar jy ontbyt, middagete en aandete kan nuttig. The Queen is ontwerp met gerief in gedagte en het 'n koning...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Dordrecht

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Oos-Kaap

Coldstream Cottage skuil in die tuin van Coldstream net 2 km van die N6 af, 60 km noord van Queenstown en 50 km suid van Jamestown, net onder die bekende Penhoekpas. Dié selfsorgkothuis is volledig gemeubileer, h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Oos-Kaap

Stagger Inn Guest Lodge is in die agterste hoek van Carnarvon Estate, sowat 70 km vanaf Queenstown en 20 km van Sterkstroom af. Dié lodge bied verblyf in 'n stil omgewing aan die voet van 'n bergreeks. Dit is ideaa...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Dordrecht

Vanaf
R939
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Kaap

Aloe Grove Guest House is net 15 km buite Queenstown geleë en bied verskeie verblyf-opsies in 'n stil atmosfeer. Die gastehuis bied 'n keuse tussen selfsorg-eenhede wat ingerig is met dubbel- en enkelbeddens met ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

Suntsani Escape is 'n juweel tussen goue graslande aan die oewer van die Bonkolodam in die Oos-Kaap. Suntsani is omring deur berge, blou lug en 'n landskap wat met aalwyne en doringbome bespikkel is. Suntsani Esca...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Oos-Kaap

Hierdie bekoorlike, plattelandse selfsorgkothuis is geleë tussen Lady Grey en Barkley-Oos en het eindelose, asemrowende uitsigte. Oral waar jy ry bied dié area manjifieke uitsigte wat uniek is aan die area. Die k...

Vanaf
R764
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

A Dam's View bied selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig oor die dam. Die eenhede is langsaan die Lawrence De Lange Wildreservaat en die dam. Gaste kan gereeld renosters, eland, koedoes, vlakvarke, lechwes, bobbejan...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Kaap

Kelbricks B&B is in een van die stil voorstede van Queenstown geleë. Dis sowat 2,5 km van die middestaf af, so gaste kan die area lekker verken. Verblyf word in 8 slaapkamers gebied wat elk dubbelbeddens het. Dis ...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oos-Kaap

Die Symphony Gastehuis is 'n luukse gastehuis met pragtige uitsigte oor die berg. Die gastehuis is by 17 Wapadsbergstraat in die Queenstown-omgewing geleë. Dit is 'n stil straatjie met baie skadubome. Ons bied akk...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Queenstown, Oos-Kaap

Madeira Bed is 'n ouwêreldse klein gastehuis in Queenstown in 'n rustige woonbuurt ver vanaf die dorp se rumoer. Verblyf is beskikbaar in 4 en suite-kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed, asook 'n ketel, eetgerei, b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Dordrecht akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za