Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Dordrecht

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dordrecht bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3 uit 5 gekry volgens 16 resensies.

Dordrecht

The Forecourt B&B and Self-Catering

"Die Dordrecht-omgewing is waarlik prentjiemooi. Die berge is asemrowend, veral in die rigting van Indwe. Die dorpies bied egter baie min in terme van winkels. Maar as natuurskoon is waarna jy soek, is dit vir seker die plek om te wees."

Dordrecht

The Forecourt B&B and Self-Catering

"Dorp is vervalle, maar die omgewing is baie mooi."

Dordrecht

The Forecourt B&B and Self-Catering

"Die dorp is bietjie vervalle."

Dordrecht

The Forecourt B&B and Self-Catering

"Is was a pretty town with an old history. Today it is pretty run down and unkempt."

Dordrecht

The Forecourt B&B and Self-Catering

"Vriendelike mense and dorp is redelik skoon. Dorp self niks om oor huis toe te skryf nie, maar het 'n paar uitstekende argitektoniese geboue wat redelik bewaar gebly het. Was 'n goeie oornag-bestemming."

Dordrecht

The Forecourt B&B and Self-Catering

"Only passing through. Not much else on offer."

Dordrecht

The Forecourt B&B and Self-Catering

"Pragtige, rustige, plattelandse dorpie wat ons weer sal besoek."

Dordrecht

The Forecourt B&B and Self-Catering

"Skoon dorpie, en almal met wie ons in aanraking gekom het was vriendelik en beleefd."

Dordrecht

The Forecourt B&B and Self-Catering

"Dis jammer dat die museum en inligting gesluit was 15:00 in die middag. Het spesiaal daarna toe gery om van my geskiedenis na te vors. Die kerk was ook gesluit wat jammer was. "

Dordrecht

The Forecourt B&B and Self-Catering

"Dordrecht is 'n uitstekende oornagdorp as jy afwyk van die hoofroetes en agterpaaie by jou reis insluit."

Dordrecht

The Forecourt B&B and Self-Catering

"Geleë in 'n pragtige omgewing."

Dordrecht

The Forecourt B&B and Self-Catering

"Unfortunately Dordrecht did not get enough rain in the last season and is undergoing a terrible drought, but the mountains and surroundings are still breathtaking. We pray for rain soon. "

Dordrecht

The Forecourt B&B and Self-Catering

"Rustige en mooi plattelandse omgewing."

Dordrecht

The Forecourt B&B and Self-Catering

"Ons het die museum besoek en het gevind die inhoud en inligting is goed uitgestal. Indien jy belangstel in die boere oorlog en familie verbintenis het met die kontrei is dit jou bestemming. Die munisipaliteit was behulpsaam deur my agter-ouma se graf op te spoor."

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem