Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Drakensberge

4.3 / 5  
volgens 1193 resensies
Lees regte resensies van Drakensberge van 1193 geverifieerde gaste.
Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Drakensberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Drakensberge Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
15% af Laaste Kans!
VanafR760
R646
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Estcourt, Drakensberge

Slievyre is weggesteek in die pragtige bosveld van die KwaZulu-Natalse Middellande, 10 km vanaf Estcourt en die N3. Hierdie privaat natuurreservaat is perfek is vir familie-reünies, rustige vakansies, romantiese we...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Drakensberge

Oranje Guest Farm is 'n werkende plaas tussen die pragtige berge van die Oos-Vrystaat, naby die Lesotho-grens. Dit is die ideale bestemming vir 'n wegbreek, 'n troue of 'n spesiale geleentheid in 'n vallei met die M...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Champagne Vallei, Drakensberge

Bell Park B&B and Self-catering is in Champagne Valley in die Sentrale Drakensberge geleë. Dit is op ’n klein, veilige plaas met ’n groot tuin met 'n uitsig oor die Bell Park-dam. Alhoewel die plaas bedrywig is...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Clarens Mountain Sage Self-catering beskik oor 2 eenhede in 'n rustige en stil area van Clarens, net 5 minute se stap van die middedorp af. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, en suit...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R5 360
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House is in Clarens en bied geriewe, pragtige uitsigte op die berge en 'n rustige omgewing. Dit is naby die middedorp en is stapafstand van restaurante, winkels en koffiewink...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

The Nelsbells Cottage is stapafstand vanaf die hartjie van Clarens. Dit bied selfsorgverblyf in 'n rustieke, Victoriaanse huis. Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers op die boonste ve...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Andes Clarens Guesthouse is op 'n werkende wild- en appelplaas geleë. Hier kan gaste die welige wildsplaas ervaar met praguitsigte op die Sandsteen-berge en 'n verskeidenheid inheemse wild. Die gastehuis bied slaa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Soos jy die Clarens-vallei betree, verwelkom die "Titanic"-rots jou soos 'n skildwag, en nooi jou uit om die gasvryheid van die inwoners te beleef. Hannic's Retreat bied verblyf in 'n selfsorg-eenheid met 3 slaapka...

Voorkeurvennoot
Weeksdag-aanbod!
VanafR1 740
R1 305
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nottingham Road, Drakensberge

Otters Den Self-catering Cottages is op 'n stukkie ongerepte platteland van 18 hektaar in die hartjie van die Midlands Meander geleë. Verblyf by Otters Den Self-catering Cottages beskik oor 4 grasdakkothuise en e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clarens, Drakensberge

Willow Villas bied gerieflike selfsorgverblyf en is in 'n rustige deel van die Clarens Gholf Landgoed geleë. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Daar is verskillende eenhede...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

In die somermaande lig die draak haar kop heel omgekrap op, daar is 'n donderstorm en mens hoor haar grom in die gerammel. In die wintermaande is haar rugwerwels wit van die sneeu. Hier waar berge en dale mekaar ontmoet, word besoekers met avontuur begroet. Die Drakensberge se asemrowende landskap v...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]