Verified Reviews
Drakensberg, Lesotho
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, Lesotho
Rated 4.8 out of 5 based on 155 reviews.
"Asemrowend en regtig besonder. Die toerisme-bedryf word erg geknou deur die verkrummelende infrastruktuur. Ons was Sandstone toe en die pad is 'n groot uitdaging."
"Dit is 'n plek waar jy diep kan asemhaal en die wonder van die natuur kan beleef."
"Dit is 'n plek waar jou siel kan rus en jy weer mens kan voel. Wees net wakker vir slegte paaie, wat orals in SA voorkom."
"Good holiday destination if you want to get away from the hustle and bustle of the city."
"Die drakensberge is 'n puik toeristebestemming. Pragtig en lekker in die natuur. Jy kan kies of jy wil besig wees, stap ens. en of jy net wil rus."
"Bly besonders en unieke deel van ons mooie Suid Afrika."
"Ek dink te min mense kry die voorreg om die skoonheid te ervaar en dit moet beslis op meer mense se beplanninglys gevoeg word."
"Dit was teleurstelled dat die restaurant toe was op die Saterdagaand nadat daar twee keer aan my bevestig was dat hy sou oop wees. Ons was binne die tydgleuf wat gegee is by restaurant, maar dit was toe en toe is die winkel ook reeds toe en kon ons daar nie kos koop nie. Moes toe maar pizza eet vir ons huweliksherdenkingsete."
"I loved it. The scenery is amazing the mountains are beautiful. I definitely will recommend the Drakensberg to anyone who will listen."
"Lieflike natuurskoon met verskillende bestemmings om te verken in die omliggende area."
"The Drakensberg is probably my no. 1 weekend away travel destination - close to Joburg, beautiful landscapes and scenery."