Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
Knock Out View"Clarens is regtig 'n baie lekker plek vir 'n wegbreek naweek of selfs 'n langnaweek. Almal is baie vriendelik daar en die eetplekke se kos uit die boeke uit en baie lekker kuier plekke vir die jonger geslag. En dan is die Golden Gate ook daar naby vir die mense wat hou van die natuur en wild."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Arundel Studios"The town has a lot to offer with many curio shops, restaurants and bars. Clarens Brewery is a definite must. We went to Clementines for dinner which was superb. Best lamb shank I've ever had!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rosewood Corner"Clarens is lekker. Goeie bier en kosse. Dis net bietjie klein en het dit in 2 dae deurgeloop."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Lake Clarens Guest House"The shops with their rural approach encourage you to view the shop goodies."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Baie mooi met vriendelike ontvangs deur inwoners. Net te veel om te eet."
Mooi River, Drakensberg, South Africa
Wild Berry Guest Farm"We didn't find a restaurant in Mooi River. Had to travel quite far for supper."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Lesoba Guest Farm"Fouriesburg is a one horse town, not much to see. There is a Caltex and convenience store that has all the basics."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Bella Vista"Clarens is 'n lieflike dorpie en maak dit moeilik vir mens om huis toe te kom, want mens sal veel eerder langer daar wil vertoef, en die mense is vriendelik verby, ek sal enige tyd weer 'n draai daar maak "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Titanic View - Place of Peace"Pragtige dorpie, met lekker kuier hoekies!"
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Pyramids Motel"Dis altyd mooi daar, 'n stilhou plek om te sien en die natuur op sy beste te waardeer."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rosewood Corner"Peperduur en lelik in die winter, maar steeds ons gunsteling uitspanbestemming."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Valley View Cottage"Awesome scenic little town with many attractions in the area to visit!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Jovali"Little bit commercialised. However, nice to walk around the village and enjoy the various eateries with the nice views. If you are staying in self-catering accommodation, just note that it is not easy to get supplies in Clarens. There are not many options to get fruit and veggies if you need them."
Clarens, Drakensberg, South Africa
De Ark Mountain Lodge"Clarens is 'n mooi dorpie met heelwat toeriste besienswaardigheid, eet- en kuierplekke. Ons het die kuier geniet en sal weer gaan."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Woodlands Retreat Private Property"Vreeslike lekker plek om vriende te maak en net die buite lewe te geniet, volgende een is "white water rafting"."
Bergville, Drakensberg, South Africa
Dumbe Cottages"Bergville, die middestad is nie 'n aangename ondervinding, maar die omliggende area pragtig."
Bergville, Drakensberg, South Africa
Dumbe Cottages"Pragtige natuur om Bergville, maar sal nie die dorp self aanbeveel nie."