Geverifieerde Resensie
Durban CBD
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Durban CBD bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 9 resensies.
"Safety is the priority in this town, Metro Police, SAPS and CPF personnel are all over the place."
"As jy wegbly van die swak areas is dit baie veilig daar. Die polisie is deurlopend teenwoordig en daar is baie om te doen."
"The city is well taken care of and there are visible metropolitan cops everywhere wich made me feel at home."