- Addington(11)
- Ansteys Beach(14)
- Athlone(5)
- Austerville(2)
- Avoca(3)
- Beachwood(1)
- Berea(48)
- Berea West(5)
- Beverley Hills(3)
- Brighton Beach(7)
- Broadway(14)
- Bulwer(12)
- Bulwer(6)
- Chelmsfordville(4)
- Chiltern Hill(3)
- Claire Hills(1)
- Cowies Hill(9)
- Dawncliffe(2)
- Durban SSB(25)
- Escombe(2)
- Everton(1)
- Fynnlands(2)
- Glen Anil(4)
- Glen Ashley(6)
- Glenmore(1)
- Glenwood(5)
- Greenwood Park(1)
- Grosvenor(6)
- KranztKloof Nature Reserve(12)
- Malvern(3)
- Morningside(9)
- Musgrave(5)
- Newlands(3)
- North Beach(5)
- Ocean View(16)
- Palm Ridge(3)
- Park Hill(2)
- Pinetown(24)
- Point Waterfront(49)
- Prospect Hall(2)
- Riverside(7)
- South Beach(54)
- Treasure Beach(3)
- Umgeni Park(5)
- Umhlanga Ridge(9)
- Virginia(5)
- Westmead(2)
- Westridge(3)
- Windermere(11)
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Durban.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Durban akkommodasie
Bladsy 8 - 509 lekke plekke om te bly
141 Goble is 'n pragtige, oop, vars selfsorgwoonstel in Morningside, een van Durban se gewildste voorstede, wat gre...
31A Point Bastille Penthouse is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in 'n strandfrontkompleks in die Point Waterfron...
101 The Spinnaker bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in 'n gewilde gebou in Durban se Point W...
Misty Palms is 'n lieflike kothuis in 'n lowerryke woonbuurt in Kloof en bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetg...
Impala Holiday Flats bied bekostigbare dog gerieflike selfsorgverblyf met 'n ideale ligging rég op Durban se bekend...
19 Eastpoint bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in die Eastpoint-kompl...
Classic Holiday bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks en is in New Germany, KwaZulu-Natal geleë. Hierdie woon...
Queensburgh B&B and Self-catering bied 4 ster-verblyf in Queensburgh in Durban. Verblyf word in 5 tweeslaapkamer-e...
Southey House is gerieflik geleë in Kloof, 'n lowerryke woonbuurt stapafstand vanaf Thomas More College. Ons bied g...
Danville Forest Villa bied 'n gerieflike, knus selfsorgverblyf op dieselfde perseel as waar die eienaar in Durban-N...
Voel die wit sand onder jou voete terwyl dolfyne op die horison baljaar. Ry op 'n riksja langs die promenade en drink 'n skemerkelkie by 'n kosmopolitaanse kuierplek. Ruik die geur van kerrie en smul aan 'n bunnychow, terwyl jy rustig raak in Durban se vriendelike en ontspanne atmosfeer. Hardloop op... Lees meer