Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 502 resensies
Lees regte resensies van Durban van 502 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Berea, Durban

Cottages on Brisbane is in Umbilo, ’n woonbuurt in Durban geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers of gesinne. Dit is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede, maar is ste...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Virginia, Durban

Clinch Self-Catering is halfpad tussen Durban en Umhlanga Rocks geleë. Ons bied verblyf in 5 aparte eenhede, elkeen met 'n privaat ingang. Die woonstel is ruim met 2 slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste en het 'n...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Durban

Cowrie Cove Guest House skuil tussen die natuurlike melkhoutwoude van La Lucia aan die pragtige kus van KwaZulu-Natal. Dié weelderige gastehuis is in 'n Bali-styl getooi met 'n sjiek, moderne invloed. Dis die perfe...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, Durban

Executive Beach Apartment's is 'n selfsorgwoonstel in 'n energieke kompleks teen die strand in Umhlanga. Die kompleks beskik oor 'n swembad, gimnasium, 'n kroeg, winkels, en restaurante. Die woonstel het slaapplek ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban

The Sails G4 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige woonstelblok in Durban se middestad geleë is. Die woonstel is ideaal vir 1 of 2 persone wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie besienswaardighede...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban

Tesorino is in die eksklusiewe Natalse dorpie, Umhlanga Rocks geleë. Dit is binne maklike stapafstand van die strand, dorp en verskeie uitstekende restaurante af. Die B&B is ook net 15 minute van Durban af en 25 mi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westridge, Durban

Manor Holiday Home bied selfsorg- en oornagverblyf in Westridge, Durban. Westridge is 'n goed-gevestigde omgewing met groot bome en 'n oorvloed van voëllewe. Die eiendom is gerieflik nay verskeie winkelsentrums, re...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pinetown, Durban

Elm Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Farningham Ridge, Pinetown. Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers wat individueel bespreek kan word. Gaste het toegang tot gedeelde geriewe in die huis. ...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Athlone, Durban

Kelvin Lodge & Spa is in die sonnige Durban in KwaZulu-Natal geleë. Ons bied gastehuisverblyf en ons onthaalgeriewe is ideaal vir enige geleentheid of konferensie, met 'n gerieflike voorstedelike ligging. Die lodg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R742
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban SSB, Durban

Road Lodge Durban bied sentrale verblyf teen 'n bekostigbare tarief vir gaste wat Durban vir vakansie of besigheid besoek. Die hotel is ideaal geleë om vakansiegangers en sakereisigers te lok, aangesien dit naby al...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea West, Durban

Harcourt House bied bed en ontbyt. Dit is in die voorstad Westville, in Durban geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, naby verskeie geriewe. Harcourt House bied verb...

10% af Aanbod!
VanafR928
R835
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Berea, Durban

Beechwood House and Cottage is in Berea, 'n bergrug bo Durban in KwaZulu-Natal. geleë Die area is naby die strand, Musgrave Mall, Florida Road in Morningside, UShaka Marine World, die ICC Durban Uitstalsentrum en d...

25% af Laaste Kans!
VanafR1 550
R1 163
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, Durban

Forest Manor is 'n indrukwekkende, klassieke en luukse boetiekgastehuis wat ideaal is vir toeriste, sakereisigers en oorsese besoekers. Ons is in die weelderige woonbuurt La Lucia in Umhlanga geleë en is net 'n kor...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Herrwood Park, Durban

La Dolce Vita Guest House is 'n luukse, unieke gastehuis wat in die skilderagtige Umhlanga Rocks geleë is. Dié gastehuis bied 'n heerlike ontspanne atmosfeer en gerieflike, ruim kamers. Verblyf word gebied in bek...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Herrwood Park, Durban

Kingston Place Guest House is 'n gastehuis wat in 'n rustige deel van Umhlanga naby die dorp en Gateway geleë is. Dit is die ideale blyplek in Umhlanga en ons bied die akkommodasie om by jou behoeftes te pas. Daar...

Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 11)
Gastehuis in Durban Noord, Durban

Villa 93 is ’n selfsorghuis in Durban-Noord. Dis naby Virginia-strand, Durban Beachwood Buiteklub en ander besienswaardighede. Die huis is volledig gemeubileer en bied slaapplek aan ’n groep van 11 gaste. Daar...

Vanaf
R408
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Musgrave, Durban

Pastel Guest House is hoog op die Berea onder Musgrave Centre geleë en bied gerieflike akkommodasie in 'n gastehuis in 'n rustige en veilige doodloopstraat met uitsigte oor die sakekern en tot by die strand in die ...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ocean View, Durban

Arabella Holiday Apartments bied 'n selfsorg-woonstel in die Arabella-kompleks in Ocean View, the Bluff. Die kompleks is naby Anstey’s Strand, is 3 km vanaf Treasure-strand en 11 km vanaf die Kenneth Stainbank Nat...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Winston Park, Durban

Plane Trees Place is 'n moderne en opgeknapte gebou in die prentjiemooi, lowerryke en stil woonbuurt Winston Park en bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n residensiële erf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansi...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban

516 Point Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamer-ateljeewoosntel met 'n pragtige uitsig oor Durban se hawe. Dié woonstel is in Point Bay-woonstelkompleks, 'n hawefront eiendom, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 141 tot 160

Voel die wit sand onder jou voete terwyl dolfyne op die horison baljaar. Ry op 'n riksja langs die promenade en drink 'n skemerkelkie by 'n kosmopolitaanse kuierplek. Ruik die geur van kerrie en smul aan 'n bunnychow, terwyl jy rustig raak in Durban se vriendelike en ontspanne atmosfeer. Hardloop op...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za