Resensies van Durban

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Durban bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.42 uit 5 gekry volgens 517 resensies.
Derek C. - 25th February 2021
staying in Durban
Would recommend Hillcrest and surrounding areas, beautiful drives and lots to see and do.
Elaine C. - 19th February 2021
staying in Durban
Die humiditeit is net te erg.
Simon Kgorosha S. - 15th February 2021
staying in Durban
Durban is very nice place and my wife is so so happy to be in Durban after 10 years/
John M. - 13th February 2021
staying in Durban
Love Durban, but not the humidity.
Bianca B. - 26th January 2021
staying in Durban
Durban is always amazing!
Billy T. - 26th January 2021
staying in Durban
Durban is my number one holiday destination.
Dr Althea V. - 24th January 2021
staying in Durban
Kloof is just unbelievably beautiful.
Pilane P. - 19th January 2021
staying in Durban
The people in the streets are so friendly. I hope it happens like that to other tourists.
Lucas M. - 9th January 2021
staying in Durban
Nice place to refresh your mind.
Stella N. - 5th January 2021
staying in Durban
Nice and reasonable holiday place.
Sandra M. - 3rd January 2021
staying in Durban
Umhlanga-strand was baie vuil op die vakansiedae.
Cleopatra N. - 2nd January 2021
staying in Durban
Durban is great.
Marjorie S. - 1st January 2021
staying in Durban
Lovely getaway for children living in the cities.
Aletha V. - 27th December 2020
staying in Durban
So baie om te doen en sien.
Brian D. - 15th December 2020
staying in Durban
Fun place to travel.
Nelize V. - 14th December 2020
staying in Durban
Ushaka Marine world was THE BEST thing in Durban! Pavilion Mall and Gateway Mall is sometimes crowded but good early hours. The pet shops are not good though. Ushaka beach is good. Durban is most humid in December and January. I love the ambient noises of the forest animals, birds and insects. Many beaches accessible. The air is good. Forest Hills is good for scenic driving. Pinetown also great.
Andre V. - 7th December 2020
staying in Durban
Sal nie Durban self besoek nie, eerder die Noordkus areas.
Frans B. - 29th November 2020
staying in Durban
Ek kan nie regtig Durban uitsonder nie, want ons verblyf was in Umhlanga Rocks. Umhlanga is die skoonste dorp wat ek lanklaas gesien het, dit is 'n uitstekende bestemming. Net baie duur.
Nwabisa M. - 27th November 2020
staying in Durban
Beautiful weather. Beautiful, friendly people.
Piet V. - 24th November 2020
staying in Durban
Durban het as 'n vakansiebestemming baie agteruitgegaan. Umhlanga Rocks bied meer.
Rafael E. - 20th November 2020
staying in Durban
Uiters vuil, voel onveilig waar mens beweeg, veral aan strandfront. Umhlanga en Balito is veilig en netjies.
Charmaine D. - 2nd November 2020
staying in Durban
Nice place to go.
Vusi M. - 28th October 2020
staying in Durban
The area was peaceful.
Kevin N. - 28th October 2020
staying in Durban
Durban itself is not a great destination, but Umhlanga is awesome - those few kilometres up the road make all the difference!
Louise O. - 28th October 2020
staying in Durban
Be security conscious at all times.
Helga G. - 26th October 2020
staying in Durban
Ushaka is the best place to keep every one busy no matter what age you are. Beach is clean and you feel safe.
Riaan S. - 12th October 2020
staying in Durban
Daar was so ‘n paar sportmotoreienaars was ‘n bose lawaai gemaak het in die nagte deur op en af te jaag. Dink die UIP moet hulle so bietjie vas vat.
Spik B. - 11th October 2020
staying in Durban
The center of town is just too busy.
Christa D. - 8th October 2020
staying in Durban
'n Slegte dag by die see is nog steeds beter as 'n goeie dag in die binneland!
Sarina W. - 7th October 2020
staying in Durban
Nie baie opwindend nie.
Rita V. - 28th September 2020
staying in Durban
Jy moet maar versigtig wees. Bedag en seker wees van jou omgewing ten alle tye. Omdat dit in COVID-19 was, het ons nie te veel rond beweeg. Nuwe Promenade great.
Caroline V. - 28th September 2020
staying in Durban
Ons het na die strand oorkant Ushaka gegaan. Was heerlik!
Henrico E. - 26th September 2020
staying in Durban
Was during Covid so difficult to say. Definitely more beggars on the streets and in parking lots.
Emily H. - 21st September 2020
staying in Durban
Net 'n lekker plek om te besoek.
D V H. - 1st September 2020
staying in Durban
Heerlike weer.
Chantal S. - 21st August 2020
staying in Durban
Love it!
Alice M. - 18th March 2020
staying in South Beach, Durban
Everything was nice and near the china mall, Spar and the bus stop.
Maree W. - 17th March 2020
staying in Musgrave, Durban
Nie aan te beveel nie.
Adrienne C. - 16th March 2020
staying in Athlone, Durban
Baie naby toeriste aantreklihede.
Huldie S. - 13th March 2020
staying in Point Waterfront, Durban
Ons was aanvanklik bekommerd oor veiligheid. Maar die omgewing was betreklik stil en daar was baie sekuriteit by die venue en omliggend. Ons kon gemaklik stap vanaf die venue na die Ushaka Waterwêreld en kon ook 'n bus vandaar neem na die stad. Punt is 'n wonderlike ouwêreldse omgewing gekombineer met die nuwe. Ons het dit terdeë geniet om daar te bly.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za