Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Durban

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Durban bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 897 resensies.

Durban

Old and New Bed and Breakfast

"Sal nie Durban self besoek nie, eerder die Noordkus areas."

Durban

Umhlanga on the Rocks

"Ek kan nie regtig Durban uitsonder nie, want ons verblyf was in Umhlanga Rocks. Umhlanga is die skoonste dorp wat ek lanklaas gesien het, dit is 'n uitstekende bestemming. Net baie duur."

Durban

Villa 93

"Beautiful weather. Beautiful, friendly people."

Durban

Andre's Place

"Durban het as 'n vakansiebestemming baie agteruitgegaan. Umhlanga Rocks bied meer."

Durban

Buckleigh Guesthouse

"Uiters vuil, voel onveilig waar mens beweeg, veral aan strandfront. Umhlanga en Balito is veilig en netjies."

Durban

De Oude Meester Guest House

"Nice place to go."

Durban

Boma Lodge

"Great service, it was like home away from home. The restaurant had excellent service, friendly and helpful staff. "

Durban

Bentley On The Beach

"Strande baie besig en onvoldoende patrolering en skoonmakers."

Durban

Nunuburd Lodge

"Pragtige plek om vakansie te hou."

Durban

The Studio at The Cube

"The area was peaceful."

Durban

Umhlanga on the Rocks

"Durban itself is not a great destination, but Umhlanga is awesome - those few kilometres up the road make all the difference!"

Durban

Umhlanga Lodge

"Be security conscious at all times."

Durban

Umhlanga on the Rocks

"Umhlanga definitely!"

Durban

102 The Spinnaker

"Ushaka is the best place to keep every one busy no matter what age you are. Beach is clean and you feel safe."

Durban

Paperbark Cottage

"I have to go to Durban to facilitate some clients. So depending on the area of the office, is where I stay."

Durban

26 The Shades

"Daar was so ‘n paar sportmotoreienaars was ‘n bose lawaai gemaak het in die nagte deur op en af te jaag. Dink die UIP moet hulle so bietjie vas vat."

Durban

Take A Break

"The center of town is just too busy."

Durban

Andre's Place

"'n Slegte dag by die see is nog steeds beter as 'n goeie dag in die binneland!"

Durban

702 Oyster Rock

"Nie baie opwindend nie. "

Durban

Old and New Bed and Breakfast

"Jy moet maar versigtig wees. Bedag en seker wees van jou omgewing ten alle tye. Omdat dit in COVID-19 was, het ons nie te veel rond beweeg. Nuwe Promenade great."

Durban

Annie's Self Catering

"Ons het na die strand oorkant Ushaka gegaan. Was heerlik!"

Durban

Erlesmere Lodge

"Was during Covid so difficult to say. Definitely more beggars on the streets and in parking lots."

Durban

De Oude Meester Guest House

"Net 'n lekker plek om te besoek."

South Beach, Durban

Surf & Sea

"Everything was nice and near the china mall, Spar and the bus stop."

Musgrave, Durban

Pastel Guest House

"Nie aan te beveel nie."

Athlone, Durban

Kelvin Lodge & Spa

"Baie naby toeriste aantreklihede."

Point Waterfront, Durban

The Sails On Timeball Self-Catering Apartment

"Ons was aanvanklik bekommerd oor veiligheid. Maar die omgewing was betreklik stil en daar was baie sekuriteit by die venue en omliggend. Ons kon gemaklik stap vanaf die venue na die Ushaka Waterwêreld en kon ook 'n bus vandaar neem na die stad. Punt is 'n wonderlike ouwêreldse omgewing gekombineer met die nuwe. Ons het dit terdeë geniet om daar te bly."

Blad
Blad 14 - Wys 391 tot 420