Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Duynefontein

4.5 / 5  
volgens 26 resensies
Lees regte resensies van Duynefontein van 26 geverifieerde gaste.
Indien jy Duynefontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Duynefontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Duynefontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Duynefontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Duynefontein Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR690
R552
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Duynefontein

NetReg is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 3 in Duynefontein. Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Derde persoon kan op versoek op die slaapbank i...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR590
R472
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Duynefontein

Losperd Crescent Melkbosstrand is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis in die stil woonbuurt, Duynefontein en is perfek vir 'n gesin van 6, paartjies of sakereisigers. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en dit d...

Vanaf
R798
per nag, vir 2 mense
B&B in Duynefontein

Beachwood Inn bied gerieflike B&B-verblyf in die kusdorpie Duynefontein, Melkbosstrand, en is die ideale oornag-bestemming om die area en al sy besienswaardighede te verken. Die gastehuis beskik oor verskillende k...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Duynefontein

Wagtails Rest bied gerieflike selfsorgwoonstelle in 'n stil singel op 'n woonerf in Duynefontein, Melkbosstrand. Die gastehuis is naby die strand, verskeie winkels, restaurante en die Koeberg Privaat Natuurreservaat...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Duynefontein

Die Melkboksie is 'n kompakte tweeslaapkamerwoonstel aangrensend, maar afgesonder, van die hoofwoning, maar heeltemal geïsoleerd. Dit is ideaal vir mense wat net 'n paar dae moet blyplek kry aan die Weskus, soos bv...

Vanaf
R684
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Duynefontein

Melkbos Mountain View Estate bied moderne en gerieflike selfsorgverblyf in ’n rustige omgewing op ’n kleinhoewe in die woongebied Duynefontein in Melkbosstrand. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, of gaste ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R510
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Duynefontein

Gerna's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in Duynefontein. Verblyf word in 2 eenhede gebied. Beide Gerna's Place en Gideon's Corner het elk slaapplek vir 2 gaste. Gerna's Place is 'n knus oopplan-woonstel met '...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Duynefontein

4a Human Cresent is 'n losstaande selfsorgwoonstel 2 km van die strand af in Duynefontein in Melkbosstrand. Dit is ideaal geleë om Kaapstad te besoek en die Weskus te verken. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers....

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Duynefontein

@ The Duine Huisie is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Duynefontein, oorkant die Koeberg Natuurreservaat. Die soldereenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer, komb...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Duynefontein

Vanaf
R1 450
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Melkbos Beach Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in die kusdorpie Melkbosstrand, en dit is sommer stapafstand van die strand. Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n voll...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]