Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Duynefontein

4.5 / 5  
volgens 26 resensies
Lees regte resensies van Duynefontein van 26 geverifieerde gaste.
Indien jy Duynefontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Duynefontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Duynefontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Duynefontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Duynefontein Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Duynefontein

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR940
R752
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

C'est La Vie Self Catering Apartment is in Van Riebeeck Strand geleë en is sowat 250 m van die strand af. Die woonstel het 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Leeward Lodge is in Melkbosstrand aan die Weskus geleë. Die Atlantic Beach Gholflandgoed, Koeberg Natuurreservaat en die Suid-Afrikaanse Lugmagmuseum is net om die draai. Die lodge bestaan uit 2 aparte selfsorg-ee...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

Heron's Nest is 'n selfsorgkothuis op die gasheer se perseel in Melkbosstrand. Dis naby die strand en net 'n paar minute se ry van die middedorp af. Dié kothuis het 'n privaat ingang en slaapplek vir 4. Die eenhei...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

Listen to the Waves bied gerieflike, gehalteverblyf in die rustige kusdorpie Melkbosstrand. Dié woonstel is naby verskeie doendinge, winkels en restaurante geleë. Hoewel Listen to the Waves op dieselfde perseel a...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

KiewietKamer is ’n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Melkbosstrand. Dit is 100 m vanaf die strand wat deur ’n privaat serwituutpaadjie bereik kan word. Die eenheid het ’n privaat-ingang en 1 slaapkam...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

Die Mini Suite is 'n bekoorlike suite wat vas aan die eienaar se huis is, maar sy eie ingang het. Die instansie is net 3 km buite Melkbosstrand se middedorp en 200 m vanaf die pragtige strand en MyCiTi-busroete. Di...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

Melkbos Home is in Melkbosstrand geleë en dit bied ruim, veilige en gerieflike verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Die huis is naby talle winkels, restaurante en ander geriewe en dit is net 'n kort entjie van di...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

Seagull's Nest is in Melkbosstrand geleë en bied gerieflike verblyf aan 7 gaste. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Linne en handdoeke word gerieflikheidshalwe voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n k...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

Atlantic Loft beskik oor 2 aparte woonstelle in Melkbosstrand net 100 m van die strand af. Die verblyf bestaan uit 'n luukse Atlantic Loft-eenheid en klein Studio-eenheid wat elkeen 'n privaat ingang, gratis WiFi en...

Vanaf
R2 502
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

Hierdie pragtige huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en is in 'n stil doodloopstraat in die idilliese Van Riebeeckstrand geleë. Dis onlangs opgeknap om by ons buitelug-leefstyl te pas. Daar is oorgenoeg stoorplek v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]