Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Duynefontein

4.4 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Duynefontein van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Duynefontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Duynefontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Duynefontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Duynefontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Duynefontein Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Duynefontein

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

8 on Penguin is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Riebeeckstrand. Dis in Melkbosstrand, net 35 km noord van Kaapstad. Dié sonderlinge vissersdorpie is bekend vir sy wit sandstrande, seekosrestaurante...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

14 Penguin Place Melkbosstrand bied gemaklike verblyf met see-uitsigte. Die verblyf is in 'n residensiële huis reg langs Melkbosstrand se strand geleë en bied dus direkte toegang tot die strand. 14 Penguin Place ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

The Palms is 'n selfsorgwoonstel net 40 m van die strand af in die kusgebied Van Riebeeckstrand langs Melkbosstrand. Dié oopplan-woonstel het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie het 'n y...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

Beach Apartment and Studio bied selfsorgverblyf in 'n enkel-studio in Melkbosstrand. Dié eenslaapkamereenheid op die grondvloer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid is op die strand met 'n ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Sunsets at 10 on Strand is 'n bekoorlike, maar tog rustieke huis aan die seekant van Melkbosstrand. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stadgedruis. Dié huis bied asemrowende ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Ralph's Place is 'n gastekamer in 'n eienaar se huis op die strandfront in Van Riebeeckstrand, net 'n entjie vanaf Melkbosstrand. Dit is 'n ideale wegbreekplek vir gaste om te ontspan, stap op die strand, vlieërpla...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

Melkbosstrand Beach Cottage bied gerieflike verblyf in 'n eenslaapkamer-eenheid wat volledig gemeubileer is en 'n oornagkamer in die kusdorpie Melkbosstrand. Die woonstel is stapafstand vanaf die strand. Die selfs...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

Sunset on Visvanger is 'n lieflike strandhuis, net 150 m van die strand af, in die rustige voorstad genaamd Van Riebeeckstrand. Gaste kan óf die drieslaapkamerwoonstel huur vir 4 volwassenes en 2 kinders, óf die h...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

Island View F5 is in die kusdorpie Melkbosstrand geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel. Alhoewel die see nie van die woonstel af gesien kan word nie, is dit slegs 100 m van die stran...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

Island View F2 is in die kusdorpie, Melkbosstrand, geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel, slegs 150 m van die strand af. Rook is verbode in die eenheid. Die woonstel is op die eerst...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za