Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Duynefontein

4.5 / 5  
volgens 26 resensies
Lees regte resensies van Duynefontein van 26 geverifieerde gaste.
Indien jy Duynefontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Duynefontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Duynefontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Duynefontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Duynefontein Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Duynefontein

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

A4 Island View is ’n selfsorgwoonstel in Melkbosstrand. Hierdie woonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

Island View A10 is smaakvolle woonstel in 'n veilige kompleks in Melkbosstrand. Dié kusdorpie is bekend vir sy witsandstrande, seekos-restaurante, voetslaanroetes, golwende duine en asemrowende berguitsigte. Die w...

Vanaf
R3 675
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

C' la Vie luukse Akkommodasie is 'n pragtige dubbelverdiepinghuis in die kusdorp Melkbosstrand. Die huis is net 100 m van die Blouvlagstrand af. Verblyf word in 5 unieke kamers gebied. Die kamers het elkeen WiFi, ...

30% af Aanbod!
VanafR1 425
R998
per nag (plek vir 2)
B&B in Melkbosstrand, Wes-Kaap

The Beach Villa is in Melkbosstrand en is op die strand met asemrowende uitsigte oor die oseaan, Tafelberg en Robbeneiland geleë. Die strandvilla bied die oordeelkundige reisiger al die luukshede, warm gasvryheid e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Harold Inn bied gehalteverblyf in Melkbosstrand aan 'n gesin. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid is op 'n residensiële perseel en beskik oor 1 slaap...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melk’Bos Inn is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel. Dit is een van een van drie selfsorg-eenhede wat langsmekaar geleë is. Melkbosstrand en sowat 120 m vanaf die seefront. Melkbosstrand is 'n lieflike d...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

7 On Bato is in Melkbosstrand geleë, 30 km vanaf Kaapstad en dis die poort tot die Weskus. Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 en bied 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, en suite-badkamer, kombuisie en sita...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Sandcastle B&B is in Melkbosstrand, 'n kusdorp 30 km noord vanaf Kaapstad. Dit is die poort na die beroemde Weskus. Ons is baie naby die strand geleë en vanaf ons balkonne en sondek is daar asemrowende uitsigte o...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

3Decks is in Melkbosstrand en bied gehalteverblyf aan ’n familie of groep vriende. Dit gee maklike toegang tot verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf word verdeel ...

10% af Aanbod!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Beach Road Accommodation is ‘n lieflike kus-eiendom in Melkbosstrand. Die huis is lekker by die strande en restaurante, met net 'n straat tussen die huis en die strand. Verblyf word in 3 eenhede aangebied wat alm...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]