Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy East Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in East Rock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van East Rock akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as East Rock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

East Rock Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf East Rock

Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bellair, Bellville

Wooden Warmth Apartment is 'n gemaklike selfsorg-woonstel vir 5 wat in Bellair geleë is. Hierdie multiverdieping-woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die hoofslaapkamer op...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eversdal, Wes-Kaap

Culemborg Cottage is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Stellenberg, Bellville wat nie deur beurtkrag geraak word nie. Dit is perfek vir sakereisigers wat naby alle hoofroetes, Tygervallei en die Tyger Waterfront-sakea...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR785
R707
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Stellenberg, Wes-Kaap

Stellenberg Guest Unit bied veilige, gerieflike oornagverblyf in die rustige Kaapse voorstad, Durbanville. Dié woonstel is op die eienaar se perseel en is vas aan die hoofhuis. Die eenheid bied slaapplek aan 2 vo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Basalt Akkomodasie is 'n ateljeewoonstel in Stellenridge in Bellville. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die woonstel is 2 km vanaf Tygervallei met 'n hele rits besienswaardighede en 16 km vanaf Ka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

3 On Nebraska is op die eienaar se perseel in Stellenridge, Bellville geleë. Die eiendom is naby verskeie besienswaardighede in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkame...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R990
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vredekloof, Wes-Kaap

Villa de Vie Self Catering is in Brackenfell, 'n voorstad van Kaapstad, geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, familiebesoeke of vir diegene wat vir 'n geliefde in die hospitaal kom kuier. Di...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vredekloof, Brackenfell

Villa de Vie Self Catering 2 is in Vredekloof, Kaapstad en bied verblyf aan 4 gaste. Dit is ideaal vir sakereisigers en hospitaal- of familiebesoekers. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, ’n kombui...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eversdal, Wes-Kaap

Harmony Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in 'n stil en veilige buurt in Durbanville, Kaapstad. Dis naby winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas-wynroete. Dié stylvolle eenheid het s...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Three Oaks is 'n baie spesiale gastehuis in Durbanville en besonders mooi. Sakereisigers en toeriste is welkom. Ons instansie bied die perfekte plek vir troupaartjies en vir die neem van troufoto's, sakereisigers wa...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

17 @ Peppertree is 'n kamer in Vredekloof wat gerieflik ingerig is vir 2 gaste. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelpersoon en het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]