Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Edgemead

4.6 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Edgemead van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Edgemead besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Edgemead.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Edgemead akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Edgemead Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Edgemead Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Edgemead

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
B&B in De Duin, Wes-Kaap

VinBoHo bied jou 'n wegbreekplek wat die gevoel van 'n antieke era met 'n moderne kinkel bestempel. Dit is hier waar ons herinneringe bou en waar die atmosfeer rustig en vreedsaam is. VinBoHo het 3 vreedsame lodge...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Bothasig, Wes-Kaap

Sue's bied gerieflike verblyf in 'n gesellige huis in die stil voorstad Bothasig, net 18 km van Kaapstad se middestad, 17 km van Durbanville en 20 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die ligging bied maklike ...

Vanaf
R1 005
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Duin, Wes-Kaap

Panorama Self Catering 2 bied verblyf in selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 mense. Al die oopplan-eenhede beskik oor lugversorging, dubbelbeddens, asook en suite-badkamers met baddens of storte. Sommige van...

Vanaf
R1 125
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Luxury Apartment Silvertree is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Century City, Kaapstad. Dié woonstel is keurig gemeubileerd en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n konin...

Vanaf
R1 125
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Upmarket Apartment Silvertree bied selfsorgverblyf in ’n sekuriteitskompleks in Century City, Kaapstad. Die woonstel is volledig gemeubileer en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koning...

Vanaf
R1 125
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Executive Apartment Silvertree bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks in Century City in Kaapstad. Die woonstel is smaakvol ingerig en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en lugversorging. Die hoofslaapkamer het...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

131 Yellowwood Ashton Park Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in in Century City. Die ligging is gerieflik naby Canal Walk winkelsentrum. Die volledig gemeubileerde woonstel beskik oor 2 slaapka...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

Panorama Self Catering is in Panorama geleë en bied gerieflik gemeubileerde eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Al die eenhede het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Sommige van...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Parow, Wes-Kaap

Rejuvenate is 'n B&B en 'n spa in die voorstad, Panorama, in Kaapstad geleë. Die smaakvol versierde gastehuis bied verblyf net in die pad af van Panorama Hospitaal en ander mediese praktyke. Die gastehuis is naby v...

Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Welgelegen , Wes-Kaap

Studio on Bordeaux is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Welgelegen. Dis ideaal naby Panorama MediClinic, restaurante, wasserye en 'n supermark geleë. Verblyf beskik oor 2 eenhede en het slaapplek vi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Edgemead akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za