Geverifieerde Resensie
Edleen
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Edleen bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 2 resensies.
"Stil area met alles wat jy mag nodig kry in die onmiddellike omgewing en naby genoeg aan alle groter winkels en hoofpaaie."