LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Eersterivierstrand
5/5
volgens 2 resensies

Lees regte resensies van Eersterivierstrand van 2 geverifieerde gaste

Indien jy Eersterivierstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Eersterivierstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eersterivierstrand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eersterivierstrand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eersterivierstrand akkommodasie

28 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Beulahs House

Selfsorg in | Stormsrivier, StormsrivierEersterivierstrand
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense

Beulahs House is 'n pragtige selfsorghouthuis in die rustige Tsitsikamma met die berg in die agtergrond en die see voor die huis. Die balkon...

Afrikaans
Braaiplek
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Afrikaans
Braaiplek
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense

Sifrandi

Selfsorg in | Tsitsikamma, TsitsikammaEersterivierstrand
Vanaf
R3 750
per nag, vir 9 mense

Sifrandi is 'n pragtige houthuis op 'n heuwel met 'n uitsig oor Konkiebaaistrand en is in Eersterivier in die Tsitsikamma-area geleë. Dié un...

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag, vir 9 mense

Skuitbaai 149

Selfsorg in | Stormsrivier, StormsrivierEersterivierstrand
Vanaf
R3 000
per nag, vir 7 mense

Skuitbaai 149 is 'n lieflike selfsorghuis vir 7 in 'n privaat oord in Eersterivierstrand. Die dubbelverdiepinghuis bied 'n see-uitsig en b...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 7 mense

15% af Laaste Kans!
Toegeeflike kansellasiebeleid

Net Hier

Selfsorg in | Stormsrivier, StormsrivierEersterivierstrand
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 6 mense

Net Hier is in Eersterivierstrand in die Oos-Kaap, 'n are wat bekend is vir besienswaardighede soos Eersterivierstrand, Kragga Kamma Wildpar...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 6 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid

Elta’s Haven

Selfsorg in | Stormsrivier, StormsrivierEersterivierstrand
Vanaf
R5 000
per nag, vir 8 mense

Elta's Haven is 'n vyfslaapkamerhuis wat pragtig geleë is met besonderse see-uitsigte. Hierdie huis is op die seefront op die Skuitbaai Land...

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 8 mense

Angler's Paradise

Selfsorg in | Stormsrivier, StormsrivierEersterivierstrand
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Angler's Paradise bied 'n asemrowende uitsig van die kuslyn en skuil op 'n indrukwekkende, privaat kusplaas in die Tsitsikamma-area. Die pla...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense

Stokkiesdraai

Selfsorg in | Stormsrivier, StormsrivierEersterivierstrand
Vanaf
R4 170
per nag, vir 8 mense

Stokkiesdraai is 'n selfsorg-strandhuis in Eersterivierstrand, Tsitsikamma. Die huis is teen die strand en bied 'n fantastiese uitsig oor di...

Afrikaans
Braaiplek
Visvang
Fietsry
Afrikaans
Braaiplek
Visvang
Vanaf
Vanaf R4 170
per nag, vir 8 mense

Uitkyk

Selfsorg in | Stormsrivier, StormsrivierEersterivierstrand
Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense

Uitkyk is 'n pragtige selfsorghuis in Eersterivier, Tsitsikamma, met panoramiese see-uitsigte en direkte toegang tot die strand. Die huis ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 10 mense

Vanaf
R1 890
per nag, vir 2 mense

73 Eersterivier Accommodation bied selfsorgverblyfwoonstelle in die kusdorpie, Eersterivierstrand, in die Tsitsikamma. Elke woonstel bied 'n...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 890
per nag, vir 2 mense

Casaplanca

Selfsorg in | Stormsrivier, StormsrivierEersterivierstrand
Vanaf
R2 150
per nag, vir 6 mense

Casaplanca bied selfsorgverblyf teen 'n krans met 'n lieflike see-uitsig in die kusdorpie, Eersterivierstrand, in die Tsitsikamma-streek. ...

Afrikaans
Braaiplek
Visvang
Voëlkyk
Afrikaans
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 6 mense

Welkom by die Eersterivierstrand akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem