Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ekulindeni besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ekulindeni.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ekulindeni akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ekulindeni Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ekulindeni Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 480
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ekulindeni

'n Unieke ervaring is geskep deur die tradisionele uitleg en struktuur van hierdie Swazi dorp. Verblyf is beskikbaar in Swazi hutte, luuks met alle moderne geriewe om groot gerief vir gaste te verseker. Vir die ware...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Ekulindeni

Vanaf
R4 965
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mpumalanga

Humala River Lodge is is in die groter Songimvelo Wildreservaat geleë. Dié reservaat is 49 000 hektaar groot in Mpumalanga en grens aan Swaziland. Hiér kan gaste hul dag met 'n koppie koffie begin terwyl hulle di...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Barberton, Mpumalanga

Barberton Mountain Lodge is 'n selfsorg-lodge in die skilderagtige berge van Barberton in Mpumalanga. Ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n rustige wegbreek vir 'n klein gesin naby heelwat doendinge. Akkommodasie...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Barberton, Mpumalanga

Bushwhacked is 'n selfsorghuis in Barberton op die randjie van die dorp in 'n onbewoonde vallei geleë en die uitsigte is asemrowend. Verblyf word gebied in 4 basiese, skoon en gerieflike dubbelkamers in die hoofh...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Barberton, Mpumalanga

Windsor Cottage is ’n knus selfsorgkothuis vir 6 gaste in Barberton. Dié kothuis is oorspronklik in die 18de eeu gebou en beskik oor 3 slaapkamers wat ’n volledige badkamer deel. Twee van die kamers het koning...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Barberton, Mpumalanga

Kloofhuis Guesthouse is 'n Victoriaanse huis wat in 1890 gebou is in Barberton, Mpumalanga. Die dorpie het 'n ryk geskiedenis wat so ver terug strek soos die goudstormloop in die laat 1800's. Daar is 2 dubbelkamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Barberton, Mpumalanga

Fountain Baths Guest Cottages is aan die voet van die Makhonjwa-bergreeks in die oulike dorpie Barberton. Die instansie is ook naby verskeie geriewe in die dorp geleë. Verblyf by Fountain Baths Guest Cottages wor...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Barberton, Mpumalanga

Bubez Guesthouse is in Baberton en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby die Barberton Museum, die Jock of the Bushveld-standbeeld en die toeriste-inligtingsentrum. Dit s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
B&B in Barberton, Mpumalanga

28 on Andrew is ’n bekoorlike B&B in die sonderlinge dorpie Barberton. Die verblyf bied slaapplek aan 10 gaste in 5 slaapkamers. Daar is 4 slaapkamers apart van die hoofhuis en 1 kamer is in die hoofhuis. Elke k...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R399
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Barberton, Mpumalanga

56 On Alex Budget Accommodation bied gerieflike kamers in Barberton. Gaste kan kies tussen 3 kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Een van die kamers het ’n koningingrootte-bed, die tweede kamer het ’n du...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Barberton, Mpumalanga

Hierdie bekoorlike gastehuis bied verblyf in die bekoorlike dorpie Barberton. Dié dorp is teen die voet van die Makhonjwaberge geleë. Eagle's Nest het slaapplek vir 8 gaste in 2 stylvolle gastekamers in die hoofh...

15% af Aanbod!
VanafR1 480
R1 258
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Barberton, Mpumalanga

Saddlebacks is 'n ruim selfsorgvakansie-villa in Barberton. Geniet 'n skouspelagtige uitsig oor die Laeveld terwyl jy 'n skemerkelkie in die swembad. Die huis is na aan vele toeriste-aantreklikhede, waaronder die Kr...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mpumalanga

Living Waters bied gerieflike verblyf in 'n rustige gastehuis wat deur die natuur omring word. Die gastehuis is op 'n 18 hektaar-plaas net 10,2 km buite Baberton en die Makhonjwa Geotrail. Verblyf is beskikbaar in ...

30% af Weeksdae!
VanafR900
R630
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mpumalanga

African Rest Lodge is in die bosveld naby Barberton, langs die R40 en op pad na Caledonian geleë. Die lodge bied verblyf wat ideaal is vir enkelreisigers, gesinne, sakereisigers en groot groepe. Die lodge is ook id...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mpumalanga

Mooirivier Farmstay is op 'n plaas 10 km vanaf Barberton geleë. Verblyf word in 4 selfsorg-chalets aangebied. Al die chalets het 'n kombuisie, privaat badkamergeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke chalet h...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Ekulindeni akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za