Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Eldoraigne

4.2 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Eldoraigne van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Eldoraigne besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Eldoraigne.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eldoraigne akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eldoraigne Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eldoraigne Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 070
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne

Genestel in Pretoria se welige, skilderagtige voorstad van Eldoraigne, Centurion, verwelkom La Gratitude Gastehuis jou die rustigheid en hartlikheid. Verblyf word gebied in unieke, private kamers met en suite-badka...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne

Rosenthal Guest House bied topgehalte gasvryheid wat wêreldklas verblyf vir alle markte en kulture insluit. Ons bied nederige verblyf naby hoofsnelweë en die middestad, asook winkels, restaurante, kerke en ontspan...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bronberrick, Eldoraigne

'n Luukse instansie in die Uitsigpark Sekuriteitslandgoed, geleë in Eldoraigne, 'n moderne voorstad in die hartjie van Centurion. Ons vriendelike personeel sal jou verblyf vir jou 'n tuiste maak. Ons bied 6 dubbe...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne

Ons Thatch Haven Guesthouse is gerieflik in die hartjie van Centurion in die stil, rustige voorstad van Eldoraigne geleë. Ons is slegs 25 minute van die OR Tambo Lughawe af en bied toegang tot alle hoofweë. Verder...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Eldoraigne

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wierdapark, Centurion

Chipembere Executive Suite bied eksklusiewe selfsorgverblyf aan die buitewyke van Pretoria. Dis ideaal vir oordeelkundige reisigers en verseker 'n gerieflike, aangename en luukse ervaring in die natuur. Die selfsor...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Wierdapark, Centurion

Mahanya B&B is in Wierdapark, Centurion geleë. B&B-akkommodasie word by die bekroonde 3-ster instansie aangebied, met persoonlike diens en tradisionele gasvryheid wat 'n ontspanne en aangename atmosfeer tydens jou ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wierdapark, Centurion

Sun Ray Guest House is in Wierdapark, Centurion, geleë. Ons bied 2 gerieflike, ruim, skoon woonstelle. Woonstel A het 1 ruim slaapkamer met 'n dubbelbed, ruim kaste, 'n spieëltafel, en 'n en suite-badkamer. Die l...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Pretoria

In 'n rustige deel van Centurion is Raslouw, wat bekend staan vir sy groot herehuise en gemaklike leefstyl. Op 'n perseel van 1 hektaar bied ons uitstekende verblyf en kookkuns in 'n Bali-herehuis. Die kamers is bai...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hennopspark, Centurion

Travellers Nest Guest House is sentraal in Centurion geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir ’n gesin, ’n groep vriende, sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Die gastehuis ...

25% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR450
R360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wierdapark, Centurion

Rus-n-Biki is in die ouwêreldse woonbuurt, Wierda Park in die hartjie van Centurion. Verblyf is beskikbaar in 'n ruim gastekamer met 'n dubbelbed. Die moderne en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Eldoraigne akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za