Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Eldoraigne

4.2 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Eldoraigne van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Eldoraigne besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Eldoraigne.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eldoraigne akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eldoraigne Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eldoraigne Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Eldoraigne

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wierdapark, Centurion

De Oude Herberg B&B is in die Eldoraigne 18 Sekuriteitskompleks, Centurion, geleë. Dit is binne gemaklike afstand van alle hoofroetes na en van Pretoria, Johannesburg, Midrand, Krugersdorp en Polokwane. By die De ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Wierdapark, Centurion

Pilgrim's Delight B&B is in Eldoraigne Security Village in Wierda Park, Centurion geleë. Hier kan jy egte, outydse Suid-Afrikaanse gasvryheid ervaar. Die eienaars sal persoonlik aan al jou behoeftes voorsien en ver...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Villa Rosa, Centurion

5 on Jean bied verblyf in 'n bekoorlike en ongekunstelde huis in Centurion naby Johannesburg. Die gastehuis bied slaapplek vir 8 gaste in 4 luukse slaapkamers wat oor privaat ingange beskik. Die slaapkamers bestaan...

Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wierdapark, Centurion

Germa Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike voorstad in die hartjie van Centurion, Gauteng. Dié gastehuis het 6 slaapkamers met basiese selfsorg-geriewe en lugversorging. Elke slaapkamer het 'n dubb...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zwartkop, Centurion

Africa House Guest House is halfpad tussen Pretoria en Midrand geleë en bied B&B- en selfsorgkamers wat individueel versier is. Gaste kan 1 van die 4 selfsorg-eenhede of 1 van die 5 dubbel- of enkelkamers bespreek...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zwartkop, Centurion

Pete's Retreat Guest House is in Zwartkops, Centurion geleë en is naby al die hoofweë na Pretoria/Midrand en O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word gebied in 8 gerieflike kamers met en suite-badkamers en...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Rooihuiskraal North, Centurion

Abries Self-catering House is in Centurion geleë. Centurion bied die perfekte balans van 'n plattelandse en kosmopolitaanse leefstyl met sy museums, kunsvlytmarkies oor naweke, lugmagbasis, baie winkels en 'n aktie...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Villa Rosa, Centurion

Suikerbos Self-catering bied gerieflike oornagverblyf en is sentraal geleë in Centurion, 'n voorstad in Gauteng. Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 gaste in elkeen. Die eenhede het elke...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rooihuiskraal North, Centurion

Condor Guest House is geleë in 'n luukse buurt in Centurion, nes jy afdraai van Ou Johannesburg-pad en die N1-hoofweg af. Daar is 10 ruim en gerieflike kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer, WiFi, 'n ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Zwartkop, Centurion

Das Kleine Wunder B&B bied luukse akkommodasie, hartlike gasvryheid en uitstekende diens teen billike pryse. Hierdie B&B is in die hartjie van Centurion, naby aan Centurion Winkelsentrum. Ons het twee 2 kamers met ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Eldoraigne akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za