Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (2)
Lodges (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (17)

Resensies van Elgin

4.6 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van Elgin van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy Elgin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Elgin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elgin akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elgin Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elgin Akkommodasie

25 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Naweke!
VanafR1 800
R1 440
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Grabouw, Elgin

Klip River Cabin is 'n selfsorgkothuis op die Worcester-pad op die oewer van die Kliprivier in Grabouw. Die kothuis het slaapplek vir 8 gaste. Die ten volle gemeubileerde kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badka...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grabouw, Elgin

Aloe and Agapanthus Cottages is tuinwoonstelle in die pragtige Elgin-vallei. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike plek om oor te slaap terwyl hulle bergfietsroetes en wynplase verken, trouvenues b...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grabouw, Elgin

Belfield Wines and Farm Cottages bied bekoorlike selfsorgkothuise op 'n wynlandgoed in privaat besit en is in Elgin geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan verskeie doendinge in ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Elgin

Paul Wallace Wines and Guest Cottages bied selfsorgverblyf in kothuise wat op 'n privaat wynplaas in Elgin geleë is. Dit is die ideale verblyf vir diegene wat op soek is na gemaklike oornagverblyf naby verskeie bes...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grabouw, Elgin

Inn On Highlands is 'n appelplaas met bekoorlike, selfsorgkothuise in die prentjiemooi Elginvallei en word deur die eienaar bestuur. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie of sakewegbreek buite die st...

40% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R720
per nag (plek vir 2)
B&B in Elgin

Elgin Country Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in 'n gerestoureerde ou plaashuis op 'n appelplaas in die bekende vrugtedistrik Elgin. Die eiendom is langs die N2, oorkant Viljoenshoopweg en is stapafstand vanaf Per...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Elgin

Tri Active Lodge is in die hartjie van die Grabouw-vallei, tussen welige tuine en vrugteboorde, geleë. Dit is binne maklike bereik vanaf die N2 en bied 'n uitstekende ligging vir verskeie aktiwiteite soos spanbouse...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grabouw, Elgin

Small Cottage is ’n selfsorgkothuis vir 2 gaste in Grabouw. Die kothuis het 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ook ’n slaapbank vir 2 kinders en beddegoe... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elgin

Aanhouwen Cottages is net 4 km van die N2 af op die Viljoenshoop-pad. Ons het 6 gerieflike selfsorgkothuise met pragtige uitsigte oor die Groenlandberge en die damme. Die kothuise bied slaapplek 6 persone. Elke ko...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Elgin

Apple Crumble Cottages and Studio is op 'n klein, werkende appelplaas in die Elginvallei in die Wes-Kaap. Elgin is 'n groot, lowerryke gebied omring deur berge in die Overberg. Hierdie oulike houtkothuisie is unie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Elgin akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...