Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Elgin

4.6 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van Elgin van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy Elgin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Elgin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elgin akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elgin Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elgin Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Elgin

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Highcliffe House, geleë met 'n uitsig oor die skilderagtige seekantdorpie Gordonsbaai, is 'n 4-ster gastehuis wat luukse en ruim selfsorgverblyf aanbied, met asemrowende uitsigte oor Valsbaai tot by Tafelberg, om t...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Blue Horizon Guest House is in Gordonsbaai geleë met die majestueuse Hottentots-Hollandberge as agtergrond en word omring deur ongelooflike uitsigte. Hierdie moderne gastehuis word deur 'n familie besit of bestuur...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Die Uitsig is in die hawedorpie Gordonsbaai in die Weskaapprovinsie van Suid-Afrika en is naby die Strand. Verblyf beskik oor 2 eenhede en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke eenheid het 'n dubbelbed, klerekas, plafon...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Summer Tides bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde en ruim vierslaapkamerhuis teen die hange van die berg in Gordonsbaai. Geniet die uitsigte oor Valsbaai vanuit die leefareas en vanaf die pat...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Lodge in Mountainside, Wes-Kaap

View Lodge is in die voorheuwels van die Hottentots-Hollandsberge in Gordonsbaai geleë. Dit bied nie net ongelooflike uitsigte oor Valsbaai nie, maar deel ook 'n parkgordel met ou dennebome waar gaste die voëltjie...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Firlands Farm Cottage Nr 2 is op 'n bekoorlike kleinhoewe tussen Gordonsbaai en Somerset-Wes. Dis in die Helderbergstreek, 50 km vanaf Kaapstad geleë en die omgewing is ideaal vir diegene wat van natuurskoon, wyn, ...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Villa Lucca is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig op 'n heuwel met 'n uitsig oor Gordonsbaai, die baai en op die berg. Die woonstel is naby die strand en sowat 30 minute se ry vanaf Stellenbosch met bekroonde Sui...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mountainside, Wes-Kaap

Seepampoentjie Akkommodasie is 'n privaat selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Gordonsbaai. Dié dorpie spog met pragtige strande, 'n Mediterreense klimaat en is ideaal vir 'n seevakansie. Dié ruim eensla...

Vanaf
R4 450
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Bolusii House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vyfslaapkamerhuis met 'n see-uitsig. Dié huis is hoog op die berg in Gordonsbaai, 3,5 km vanaf Bikini Beach. Die huis het 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die 2 hoo...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Spindrift Apartment is 'n selfsorg-eenheid op die gasheer se perseel teen die berg in Gordonsbaai. Die perseel bied 'n lieflike uitsig oor Valsbaai, Somerset-Wes en die Hottentots-Hollandberge. Hierdie privaat, ve...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Elgin akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za