Verified Reviews
Erongo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Erongo
Rated 4.6 out of 5 based on 186 reviews.
"'n Groot ervaring, pragtige omgewing en ligging en ek sal graag daar wou bly. Almal is baie geseënd wat bevoorreg is om daar 'n permanente woning te hê."
"Incredibly relaxing and affordable tourist destination. Great food and drink. Most importantly, fantastic people."
"Unieke plek, vriendelike mense, fantastiese restaurante en baie vir tieners om te doen."
"Swakopmund is vir ons gesin een van die mooiste dorpies in die wêreld. Die vreeslike groot kontras tussen die warm woestyn - verlate sover jou oë kan sien - met perfek gevormde sandduine op sandduine, teenoor die koue see aan die anderkant, wat glad uitstrek tot op die horison maak dit net die mooiste plek op aarde. Baie lekker om soveel Duits en Afrikaans te hoor in Swakopmund."
"Dis 'n skoon en rustge buurt. Al die winkels en eet plekke is naby. Mense is baie vriendelik in die omgewing."
"Jy nodig vervoer om rond te reis. Winkelsentrum kan bereik word deur 20-30 minute stap. Daar is baie taxi’s, maar hulle is nie baie eerlik nie."
"Pragtige, skoon stad met baie vriendelike mense. 'n Catamaran-uitstappie op die hawemeer is 'n moet."
"Vogelstrand is lekker sentraal en die see gedeelte het pragtige spoelklippe aan die een kant en seesand aan die ander kant. Pragtige strand al is die water te koud om regtig te wil swem."
"Die verblyf was aangenaam. Fasiliteite was goed. Daar is `n winkeltjie en tipe slaghuis waar mens die nodige kon aankoop."
"As see uitsig nie belangrik is, is dit heerlik stil en buurt is netjies met Spar naby vir benodigdhede."
"Pragtige dorpie. Kan beslis GO FISHING restaurant aanbeveel. Heerlik geëet."