Verified Reviews

Erongo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Erongo

Rated 4.6 out of 5 based on 192 reviews.

Langstrand, Erongo

Klippies - Sea Front Villa

"Sentraal geleë en tog rustig."

Swakopmund, Erongo

The Pier 3

"Baie netjies en veilig."

Henties Bay, Erongo

Sarah's Place 6

"Altyd 'n wonderlike plek om by te wees."

Walvis Bay, Erongo

Meransha Self-catering

"Walvisbaai het ons regtig verbaas. Daar was lekker eetplekke, 'n waterfront met restaurante. Baie moderne huise om die lagoon. 'n Netjiese stap/drafpaadjie om die lagoon. Ons was op 'n catamaran-vaart met oesters en sjampanje. Die publieke areas se gras word gereeld natgespuit en daar is omtrent geen rommel in die strate nie."

Swakopmund, Erongo

Sea Wind Self-Catering

"Sal Swakopmund vir enigiemand aanbeveel wat rustigheid en vrede soek, met die pragtigste omgewing en vriendelike inwoners."

Swakopmund, Erongo

Sea Wind Self-Catering

"Wens ons het meer tyd gehad om al die Duitse plekkies te besoek!"

Swakopmund, Erongo

Zi Wu 8

"Pragtige dorp."

Swakopmund, Erongo

Namibia Nights Accommodation

"'n Groot ervaring, pragtige omgewing en ligging en ek sal graag daar wou bly. Almal is baie geseënd wat bevoorreg is om daar 'n permanente woning te hê."

Swakopmund, Erongo

Whaleback Selfsorg Myl 4

"Incredibly relaxing and affordable tourist destination. Great food and drink. Most importantly, fantastic people."

Swakopmund, Erongo

On the Beach 17

"Excellent place to stay."

Swakopmund, Erongo

The Pier 12

"Unieke plek, vriendelike mense, fantastiese restaurante en baie vir tieners om te doen."

Swakopmund, Erongo

Beachfront Holiday Home

"Swakopmund is vir ons gesin een van die mooiste dorpies in die wêreld. Die vreeslike groot kontras tussen die warm woestyn - verlate sover jou oë kan sien - met perfek gevormde sandduine op sandduine, teenoor die koue see aan die anderkant, wat glad uitstrek tot op die horison maak dit net die mooiste plek op aarde. Baie lekker om soveel Duits en Afrikaans te hoor in Swakopmund."

Walvis Bay, Erongo

Sunnyside Guesthouse

"Dis 'n skoon en rustge buurt. Al die winkels en eet plekke is naby. Mense is baie vriendelik in die omgewing."

Vogelstrand, Erongo

Atlantic Breeze Self-catering

"Jy nodig vervoer om rond te reis. Winkelsentrum kan bereik word deur 20-30 minute stap. Daar is baie taxi’s, maar hulle is nie baie eerlik nie."

Walvis Bay, Erongo

Lagoon Chalets

"Uitstekende kusdorp."

Vogelstrand, Erongo

Atlantic Breeze Self-catering

"Very beautiful area with a shopping complex nearby. "

Center, Erongo

Jetty Self-Catering

"Swakopmund has loads to offer and definitely worth a visit."

Walvis Bay, Erongo

Lagoon Chalets

"Pragtige, skoon stad met baie vriendelike mense. 'n Catamaran-uitstappie op die hawemeer is 'n moet."

Vogelstrand, Erongo

Pebble Beach No 19

"Vogelstrand is lekker sentraal en die see gedeelte het pragtige spoelklippe aan die een kant en seesand aan die ander kant. Pragtige strand al is die water te koud om regtig te wil swem."

Henties Bay, Erongo

Paresis Park 30

"Lieflike plek met vriendelike mense. "

Center, Erongo

Jetty Self-Catering

"Swakopmund is 'n uitmuntende toeristebestemming."

Henties Bay, Erongo

Pleasant Stay Nr 2

"Weather not that great especially for fishing."

Henties Bay, Erongo

Sarah's Place Nr 5

"Baie padverbeteringe in proses. Mense is vriendelik."

Vineta, Erongo

32 @ Woker

"Netjies omgewing, mens kan die see ruik, alhoewel nie duidelik sien nie. "

Uis, Erongo

Brandberg Rest Camp Uis

"Die verblyf was aangenaam. Fasiliteite was goed. Daar is `n winkeltjie en tipe slaghuis waar mens die nodige kon aankoop."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers