Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Eureka

4.2 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Eureka van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Eureka besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Eureka.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eureka akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eureka Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eureka Akkommodasie - Bethlehem

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Eureka

The Perfect Corner Guesthouse is in Bethlehem in die hartjie van die Vrystaat geleë. Dis naby verskeie winkels, restaurante en sake-areas geleë en is ook ideaal vir oornaggaste. Verblyf word in 9 kamers gebied w...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eureka

250 @ Cambridge is in ’n stil woonbuurt in Bethlehem en bied gehalteverblyf ideaal vir sakereisigers of oornaggaste. Dit is sentraal geleë naby winkels, restaurante en ander geriewe. Die verblyf bestaan uit 2 s...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eureka

De Witte Huis Gastehuis bied gerieflik ingerigte kamers in 'n boomryke woonbuurt in Bethlehem. De Witte Huis Gastehuis bied 'n keuse tussen 6 kamers. Elke kamer is keurig ingerig en het lugversorging en 'n en suite...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Eureka

Cambridge Gastehuis bied gerieflike, beskostigbare verblyf in Bethlehem, ’n bekoorlike plaasdorp in die Vrystaat. Die dorp spog met historiese sandsteengeboude en bied maklike toegang tot verskeie besienswaardighe...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Eureka

Budget on Cambridge bied sakpasverblyf met selfsorggeriewe in Bethlehem. Dit is ideaal vir sakereisigers en gaste wat wil oornag. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Dié eenheid het 1 slaap...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eureka

38 Thomson bied verblyf in 'n gasteslaapkamer op die eienaars se perseel in Bethlehem, 'n lieflike dorpie in die Vrystaat. Dié eenheid het 'n private ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed en '...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Eureka

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Belmont, Oos-Vrystaatse Hooglande

De Acker Guesthouse bied gemeenskaplike selfsorgverblyf in die boomryke Bethlehem-voorstad. Dié gastehuis het 8 kamers wat elkeen uniek versier is. Die kamers kan saam bespreek word vir 'n groep van 18 of apart. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R320
per nag, vir 1
Gastehuis in Belmont, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Nest is 'n selfsorg-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Bethlehem. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings. Verblyf by The Nest word in 4...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Highland Inn is geleë in Kerkstraat 60 in Betlehem en bestaan uit 8 uiters netjiese, semi-selfsorgkamers en 5 sakpaskamers. Die Inn bied verblyf aan groter groepe en beskik oor 'n gelisensieerde kroeg en restau...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretorius Kloof, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Loft Guest Lodge is in 'n stil area naby Bethlehem se sentrale sakekern geleë. Gaste het 'n keuse tussen 3 kamerkategorieë. Die kamers is pragtig ingerig met dubbel- of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suit...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za