Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Flora Park AH besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Flora Park AH.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Flora Park AH akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Flora Park AH Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Flora Park AH Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 400
R1 120
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Flora Park AH

Akkommodasie op Die Plasie is op 'n rustige kleinhoewe in Flora Park geleë, tussen Hartbeespoortdam en Pretoria. Die boomryke stad bevat 'n aantal natuurlike en kulturele besienswaardighede, asook belangrike ou geb...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Flora Park AH

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gauteng

Koi Inn bied gerieflike selfsorgverblyf en is net 12 km vanaf Hartbeespoort geleë, met maklike toegang tot die N4. Daar is 'n keuse tussen kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste, en hulle het koningingrootte- of d...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hartbeespoort, Bojanala

Oxwagon Lodge op die Hartbeespoortdam is 'n spesialiteitslodge en 'n unieke partytjie-venue. Dit is die ideale plek vir troues, vieringe, konferensies, familie-reünies en romantiese naweekwegbreke. Hier kan gaste '...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gauteng

Rocky Hollow Guest Farm is 'n familieplaas in die Noordwes-provinsie van Suid -Afrika. Die plaas skuil in 'n vallei suid van die Magaliesbergreeks en noord van die Witwaterbergreeks. Rocky Hollow Guest Farm bied 'n ...

Vanaf
R2 360
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Ile Du Lac Self Catering is naby die R512 en R104 op 'n rustige sekuriteitslandgoed in Broederstroom in die Hartbeespoortdam-omgewing geleë. Dié huis is versteek in 'n lowerryke, groen oase waar die Krokodilrivier...

Vanaf
R4 800
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Ileven Heaven is in 'n sekuriteitslandgoed in Hartbeespoort geleë, met uitsigte oor die Krokodilrivier en die Witwatersrand-bergreeks. Dié moderne en stylvolle eenheid het 4 slaapkamers met 4 koningingrootte-bedd...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

ile Du Lac Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n warm en knus waterkant-villa op 'n rustige sekuriteitslandgoed in Hartbeespoort. Dié smaakvol versierde villa bied slaapplek aan 'n maksimum van 4 gaste ne be...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Broederstroom, Bojanala

Casa la Mer is 'n selfsorghuis in Hartbeespoort wat teen die hange van die Witwatersrandberge lê en 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam bied. Die huis is teen die water geleë. Dié dubbelverdiepinghuis is in 'n s...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Centurion, Gauteng

Ever Be Wedding and Function Venue skuil tussen die Schureve-berge in die Hennopsvallei naby Centurion, Fourways en Hartebeespoort. Dis ideaal vir 'n gesin of vriende wat vir 'n paar dae wil wegbreek. Ever Be bied...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Waterside Rest Cottage is op 'n kleinhoewe naby die Hartbeespoortdam geleë en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers, sakereisigers en gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek. Die huis het 2 slaapkamers en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]