Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Fraserburg

4 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van Fraserburg van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy Fraserburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fraserburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fraserburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fraserburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fraserburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fraserburg

The Marigold House is 'n Victoriaanse gastehuis wat met helder kleure versier is en in die klein, historiese Karoo-dorpie, Fraserburg geleë is. Dit is op die plato aan die noordelike kant van die Nuweveldberge in d...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Fraserburg

Hierdie plaas is geleë op die besige pad tussen Sutherland en Fraserburg in die Noord-Kaap (sowat 30 km van Fraserburg en 80 km van Sutherland af). Die huis is 2,4 km van die hoofstrand af, agter koppie vir ekstra ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Fraserburg

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Ou Klipskuur Self-Catering Accommodation is sowat 25 km buite Fraserburg in die Noord-Kaap geleë en bied gehalteverblyf met 'n plattelandse styl, asook 'n kampeerterrein. Hier kan gaste rus, ontspan en ware Karoo-g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Noord-Kaap

De Brak Guest Farm bied 'n lieflike Karoo-wegbreek met lieflike ouwêreldse sjarme en Georgiaanse-styl plaashuis Die huis word slegs van sonkrag voorsien. Daar is slaapplek vir 10 volwassenes en kleiner kinders en b...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Kaap Karoo, Groot-Karoo

Muggefontein is 'n werkende merino skaapwol- en olyfplaas, wat op die R353 geleë is, net 40 km van Fraserburg af. Hier kan jy die hartlike gasvryheid van die Karoo verwag, asook die rustigheid en veiligheid van die...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaap Karoo, Noord-Kaap

Berseba Karoo kothuis is op 'n plaas 60 km vanaf Sutherland geleë en bied selfsorgverblyf vir 4 mense. Die kothuis is ongeveer 500 m vanaf die hoofplaashuis, is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die hoofsl...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Fraserburg

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Tamboershoek is 'n skaap- en wildplaas wat verblyf bied in 'n chalet met slaapplek vir 'n gesin of groep van 4. Die chalet het 'n stoep met panoramiese uitsigte, 2 en suite-slaapkamers wat elk beskik oor 2 enkelbed...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 10 mense
Gastehuis in Groot-Karoo, Karoo

Kalkfontein Gaste Plaas is ongeveer 4,5 uur se ry van Kaapstad af en ongeveer 6 uur van Bloemfontein af. Dit kan 10 mense in 3 slaapkamers akkommodeer en het 'n lekker plonspoel vir die warmer Karoo-dae. Kalkfontein...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Die Sinkhuisie is van gegolfde staal gemaak en is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 op 'n plaas wat 25 km buite Williston is. Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 19)
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Duck 'n Dive Accommodation bied verblyf op Wolwasplaas, 'n skaap- en lusernplaas in die Noord-Kaap naby Loxton. Dié huis is op die oewer van 'n pragtige dam 4 km van die hoofplaashuis af en beskik oor 3 slaapkame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]