Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Fraserburg

4 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van Fraserburg van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy Fraserburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fraserburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fraserburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fraserburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fraserburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 100 km vanaf Fraserburg

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Williston, Noord-Kaap

Williston @21 is in die dorpie Williston, in die Noord-Kaap geleë op die R63-roete na die Weskus en Kaapstad. Die gastehuis is karaktervol en bied 'n unieke ervaring in die Karoo. Die huis dateer uit die droogte ...

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Williston, Noord-Kaap

Annie's Inn is in die pragtige Karoo-dorp Williston in die Noord-kaap geleë. Gaste kan oop ruimtes, vars en helder lug, veiligheid en fantastiese gasvryheid in die Karoo verwag. Verblyf word in 2 slaapkamers en 4 ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Williston, Noord-Kaap

Die Dorpshuis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil area in Williston in die Noord-Kaap. Hierdie tweeslaapkamerhuis is ideaal vir 'n oornagstopplek of om tyd saam met vriende en familie in die Karoo deur te bri...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Williston, Noord-Kaap

Oliveira Self-catering Apartment is in die klein dorp Williston in die Nood-Kaap geleë. Dié eenheid lê op die R63 op pad na die Weskus en Kaapstad. Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Daar ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaap Karoo, Groot-Karoo

Bloem Zyn Kraal Plaas is 'n plaas, 21 km buite Merweville. Die skaap- en wildsplaas is die ideale bestemming vir 'n rustige Karoo-wegbreek. Dié Kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badk...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Granaatbos bied selfsorgverblyf op 'n plaas buite Beaufort-Wes. Let asseblief dat daar is 'n 26 km grondpad is vanaf N1. Die verblyf het slaapplek vir 8 gaste wat kamers deel en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamer...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaap Karoo, Groot-Karoo

Die Opstal is 'n plaashuis wat onafhanklik van die kragnetwerk is, op die plaas Boorfontein 19 km vanaf Merweville. Ligte en 'n yskas wat met sonkrag werk word in die huis voorsien. Verblyf word in 2 kamers vir 4 ...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Nuwelande is 'n plaas 11 km buite Loxton op die Fraserburgpad en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of paar vriende. Verblyf bestaan uit 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer en goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapk...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Tiervlei Farm Accommodation is naby Carnarvon in die Noord-Kaap geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Saans is die helder sterrehemel werklik besonders en gaste sal die pl...

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Beaufort-Wes, Groot-Karoo

Leeurivier Karoo Lapa is 'n rustieke selfsorg-plaashuis sowat 50 km vanaf Beaufort-Wes. Dit is ideaal vir kinders en prakties toegerus vir ontspanning en pret. The Lapa is in ’n wildkamp met genoeg verblyfopsies, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | bes[email protected]