+13
Selfsorg in Williston

Oliveira Self-catering Apartment

6 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 New Street, Williston, 8920, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Oliveira Self-catering Apartment is in die klein dorp Williston in die Nood-Kaap geleë. Dié eenheid lê op die R63 op pad na die Weskus en Kaapstad.

Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n dakwaaier. Daar is 2 enkelslaapbanke wat ideaal is vir 2 kinders in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n sonkragsisteem sodat gaste tydens beurtkrag steeds die ligte, WiFi en dakwaaiers kan gebruik.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het genoeg sitplek en die sitarea het 'n platskerm-TV teen die muur.

Buite is daar 'n lieflike braai-area waar gaste onder die sterbelaaide hemelruim kan kuier. Parkeerplek word op die perseel voorsien.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ella-Mari D
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 'n netjiese plek met 'n maklike inklokmetode. Baie netjies. Veilige area met goeie geriewe.
Jun 2026
Herman V
Saam met lewensmaat
5.0
Plattelandse vriendelikheid. Ons oornagting by Oliveira was werklik besonders. Ná ’n lang rit vanuit Kimberley het ons eers agtermiddag daar aangekom,...
Sien meer
Mei 2026
Franscois R
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gemaklike skoon plekkie, het dit baie geniet. Baie lekker gebly. Mooi skoon plekkie met braai. Veilig.
Mei 2026
Ansa V
Saam met vriende
5.0
Probeer gerus! Tweede keer vir ons. Beste oornagplekkie. Kan defnitief aanbeveel. Lekker geslaap.
Mei 2026
Simone S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie oulike plek. Dit was ongelooflik.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 184

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1 New Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oliveira Self-catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek

1 New Street, Williston, 8920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6060b1e85e53a38e73efa9c11a23335e2b761e1965cab4a95a84eddc80ffcc4d9ab144b53b03e63feae29c4e149d88e5fd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 184 5 1 5 1 New Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.33677109148 20.914437953815
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang