Verified Reviews

Gansbaai

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gansbaai

Rated 4.5 out of 5 based on 765 reviews.

Gansbaai

Sunset Bliss

"Lovely holiday destination for a short holiday like a weekend away."

Gansbaai

49 on Cliff

"Lovely environment, the kids could go on their bikes with little supervision. No unnecessary traffic along the beach. It was bliss."

Gansbaai

Tourist Lodge Gansbaai

"There are not many vegan/vegetarian friendly restaurants nearby. It can be a struggle to find meals."

Gansbaai

McLaren Self-catering

"Daar is baie besienswaardige naby McLaren Huis. Die heuning tannie was erg bedagsaam. Die Jolly Rooster se gin was fantasties en die restaurant net langs die McLaren House se kos was 5 ster."

Gansbaai

Shark Cove

"Daar is absolute potensiaal vir Gansbaai self om ’n meer aantreklike bestemming vir toerisme te word. Op die oomblik is dit ’n toeristebestemming."

Gansbaai

Villa Vue

"Lieflike rustige natuur, mooi gebied wat mens moet ondervind."

Gansbaai

Tourist Lodge Gansbaai

"Enigeen is welkom en almal respekteer mekaar."

Gansbaai

SeaKaya

"Mal oor Gansbaai. Vreeslik mooi met die see- en berg-uitsig."

Gansbaai

After8 Bed and Breakfast

"Baie om te doen en sien."

Gansbaai

Harbour View

"Heerlike eetplekke. Rustige atmosfeer. Dis ‘n klein juweeltjie."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Daar is nie baie om te doen nie. Net lekker rus."

Gansbaai

La Luna Guest House

"Awesome place."

Gansbaai

Sunset Bliss

"Baie rustig en baie vriendelik."

Gansbaai

Tourist Lodge Gansbaai

"Daar is lekker eetplekke, vroulief lief die shopping en daar is interessante baaiplekkies om Gansbaai."

Gansbaai

Zeezicht Oceanfront

"Kom al vir baie jare na Franskraal (Gansbaai)."

Gansbaai

Sunset Bliss

"Klein dorpie met wonderlike restaurante en dingetjies om te doen."

Gansbaai

Whale Sea

"Mooi kusdorpie en vriendelike mense."

Gansbaai

Sunset Bliss

"Gansbaai is ’n fantastiese dorpie met die mooiste mense wat altyd groet en loop met ’n glimlag."

Gansbaai

Sunset Bliss

"This is the first time I have been to Gansbaai. Besides the amazing walks you take with your family there is also different beaches you can go to, each with its own unique scenery. The best part of Gansbaai is the friendly people."

Gansbaai

Zeezicht Oceanfront

"Small town, but plenty of restaurants and a great little shop to buy fresh fish."

Gansbaai

Harbour View

"Die plek is mensvriendelik en mense help graag as jy iets soek of wil besoek."

Gansbaai

Shark Cove

"Baie lekker, ons geniet die stilte en die goeie mense."

Gansbaai

Sunset Bliss

"We loved every minute."

Gansbaai

Sunset Bliss

"Ek was baie aangenaam verras deur Gansbaai. Ek was bekommerd dat dit nie juis 'n strand het nie, maar Franskraal is 'n vinnige rit en daar is ook 'n heerlike strand by Walkerbay Natuurreservaat. Verder is daar 'n lieflike trail al langs die see af om te hardloop of stap en ook baie paaie om fiets te ry."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Baie rustige kusdorpie. Enige vakansieganger se wegglip uit die stad asook gewoel van die werksomgewing."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Vissermans wêreld. Winderig, maar klim in die kar en gaan ry rond. Daar is baie mooi plekke rondom ook."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Stil dorpie met baie besienswaardighede."

Gansbaai

Allikreukel

"Die omgewing is gewild en die atmosfeer laat jou net ontspan na 'n rowwe jaar."

Gansbaai

A103 Whale Cove

"Dit is ’n baie mooi en skoon plek."

Page
Page 15 - Showing 421 to 450

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers