Verified Reviews
Gansbaai
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gansbaai
Rated 4.5 out of 5 based on 765 reviews.
"Op Vrydae en Saterdae sal jy markte raakloop - self so naby as by Baardskeerdersbos."
"Net 'n lekker reis-afstand vanaf die Kaap, die kinders raak nie te gou moeg en verveeld nie. Dorpie is nog eg plattelands (wat ons baie waardeer het), en strate en sypaadjies skoon en netjies."
"Baie veilig en jy kan nog in die staat loop sonder om onveilig te voel en saans nog buite sit."
"Gansbaai as 'n toeristebestemming is nie vir almal nie, maar die haai-entoesiaste sal dit geniet."
"Lekker sentraal en maak dit moontlik om omliggende dorpe ook te besoek binne ’n beperkte tyd."
"Lots to do and a very good pizzeria just across the road from Tourist Lodge."
"Aangrensende stranddorpies is baie mooi. Gansbaai is 'n mooi omgewing, maar nie baie om te doen nie. 'n Mens kan jou besig hou deur rond te ry en te stap. Glo dit sal in seisoentyd beter wees. Was baie stil tydens ons besoek."
"You definitely need to book at the Blue Goose restaurant. Dinner was to die for and that we booked for the high tea the next day as well. It was beyond amazing! Such lovely people who own the small intimate restaurant and it is a big step up from the local pubs in the area, if you are looking for something a little fancier and more romantic!"
"Huis meer in Franskraal as Gansbaai, maar wonderlik geleë. Geen see-uitsig, maar so naby die strand. Dit was 'n heerlike vakansie!"