Verified Reviews

Gansbaai

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gansbaai

Rated 4.5 out of 5 based on 741 reviews.

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Mal oor Gansbaai. Die see, lekker seekos, rondsnuffel in al die antieke winkeltjies!"

De Kelders, Gansbaai

A103 Whale Cove

"Mooiste plek in die Wes-Kaap!"

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"It's a very clean and quiet area and very nice place to spend a holiday."

Franskraal, Gansbaai

Kormorant Apartment

"As jy regtig rus vir die siel nodig het is Franskraal beslis die plek om te wees. Dit is nog een van die min kusdorpe wat nog nie straatligte het nie en dit vat jou in 'n oogwink weg van die gejaag van die stad. As jy wil vakansie hou en nie lus is vir kos maak nie, is daar 'n hele paar goeie restaurante in die omgewing met die vriendelikheid wat jy amper net by plaasmense kry. Franskraal is beslis een van die lekkerste plekke om rus vir jou siel te gaan soek."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Very nice town. The penguin and bird sanctuary was a bit of a let down, it's a rehabilitation place so not many penguins there. Lighthouse is closed weekends, but the pier at the harbour was a nice walk and we got some good fish and prawns at the fish shop down at the harbour. "

Perlemoen Bay, Gansbaai

Whale of a Time

"No beach to walk on, but near enough to have a drive out."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Dis voorwaar 'n mooi en wonderlike omgewing, dorpie en fasiliteite om te ervaar."

Franskraal, Gansbaai

Perriwinkle Self-catering Accommodation

"Heerlik rustig, in die sin dat dit nie oor-gekommersialiseer is nie."

Kleinbaai, Gansbaai

Aire del Mar Guesthouse

"Die bes bewaarde geheim van vakansieplekke in SA, sal oor en oor teruggaan hierheen."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Ek sal dit voorstel aan almal. Pragtige kusdorpie met uitstekende pad, reëls en mense."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Wonderlike atmosfeer. Verkeer nie so druk nie."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Gansbaai is 'n pragtige plekkie wat baie netjies is en oor als beskik wat jy nodig mag kry. Ek sal beslis ook Tolbos Restaurant aanbeveel hulle kos en diens was puik."

De Kelders, Gansbaai

49 on Cliff

"Very good place for whale watching from land."

Perlemoen Bay, Gansbaai

Whale Sea

"Dis 'n mooi en rustige omgewing, maar wees bedag op diefstal/inbrake! Gebruik alarms en laserstrale by die huis, dis daar met 'n rede!"

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Sal dit aanbeveel. Enige plek van De Kelders af tot by Perly Beach."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Gansbaai sou, wat ons betref, die perfekte plek gewees het om te gaan aftree. As daar 'n hospitaal was. Die res is alles daar. As 'n mens oud word kan jy die tipe dienste nodig kry en ongelukkig is dit al wat daar ontbreek."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Dit is my aftree dorpie. Ek het baie verlief op Gansbaai geraak die eerste keer toe ek daar aangekom het."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Gansbaai is rustig."

Gansbaai

Tourist Lodge Gansbaai

"Dit was heerlik om op die strand te gaan sit en te kyk hoe die walvisse laatmiddag baljaar."

Gansbaai

Tourist Lodge Gansbaai

"Baie mooi kusdorp en omliggende area, heelwat walvisse gesien, heerlike kos by The Boathouse Restaurant, skoon Spar met 'n groot verskeidenheid produkte."

Perlemoen Bay, Gansbaai

Whale of a Time

"Baie mooi plek, was die perfekte tyd daar. Definitief 'n plek wat ek weer sal besoek."

Franskraal, Gansbaai

Melkboom Self-Catering Villa

"Just another seaside holiday town. Close enough to Cape Town, but also further enough away."

De Kelders, Gansbaai

Happy Family Guest House

"The area is very safe. We had no issues with anything. Perfect for morning jogs. "

Franskraal, Gansbaai

Laatlam93

"Lekker ver weg van 'n besige lewe en lekker naby die benodigdhede."

Perlemoen Bay, Gansbaai

Ons C-huis

"Stil en baie veilig."

Franskraal, Gansbaai

Laatlam93

"Volpunte vir Franskraal!"

De Kelders, Gansbaai

123Vyfer on Whale Trail

"Best whale viewing without crowds."

Page
Page 19 - Showing 541 to 570

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers