Verified Reviews

Gansbaai

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gansbaai

Rated 4.5 out of 5 based on 741 reviews.

De Kelders, Gansbaai

SEAesta Beach House

"Pragtige natuur en natuurlik die walvisse - hulle was volop. Dis 'n rustige omgewing."

Perlemoen Bay, Gansbaai

Ons C-huis

"Lekker rustige plek met vriendelike mense en lekker staproete langs die see. "

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Gansbaai is 'n lekker dorpie, hulle makeer net nog eetplekke."

Gansbaai

Harbour View

"Mooi skoon kusdorpie."

Franskraal, Gansbaai

Leegle

"Baie veilige sekuriteitarea."

Franskraal, Gansbaai

Kormorant Apartment

"Dit is een fantastiese plek, sal daar gaan bly."

Gansbaai

Tourist Lodge Gansbaai

"We had trouble logging into the WiFi. That was the only negative experience we had there."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Area stil. Nie veel te doen nie!"

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Baie mooi dorp. Goeie vakansiebestemming. "

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Wonderlike plek. Beoog om Gaansbaai my aftreeplek te maak."

De Kelders, Gansbaai

Whalescape

"Great destination. Popular but not overcrowded. People friendly."

Franskraal, Gansbaai

Leegle

"Pragtige omgewing. Mooi huise. Mense baie vriendelik."

De Kelders, Gansbaai

Happy Family Guest House

"Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel en definitief weer besoek."

Franskraal, Gansbaai

Leegle

"Not to far from Cape Town. "

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Gansbaai is 'n gewilde vissersdorp en geleë naby Hermanus, Franskraal en nie ver van Perle Beach."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Dorp het so baie winkels en eetplekke en al die klein vissers dorpies is so naby aan mekaar geleë. 'n Absolute fantastiese plek vir almal wat by die see wil ontspan. "

De Kelders, Gansbaai

Whalescape

"Rustige atmosfeer en gerieflik naby Gansbaai vir nodige aankope. Ideale bestemming vir stadsjapies wat wil wegkom van die stad se gewoel en lawaai. Sal definitief weer besoek."

Gansbaai

Ons C-huis

"Die visfabriek-reuke het ons laat wonder of ons weer op Gansbaai wil kom kuier."

Franskraal, Gansbaai

Leegle

"Baie rustige en ontspannende nedersetting."

Franskraal, Gansbaai

Kormorant Apartment

"Ons sal Franskraal oorweeg vir aftrede. Groeneweide en Kuslangs se kos was absoluut heerlik en waarde vir geld. 'n Koffie winkel met 'n uitsig oor die see en ligte middagetes daar sal absoluut heerlik wees."

Kleinbaai, Gansbaai

Great White Accommodation

"Ek is mal oor Kleinbaai en sy mense, en het die walviskyk-trippie verskriklik geniet!"

Gansbaai

Harbour View

"Pragtig."

De Kelders, Gansbaai

123Vyfer on Whale Trail

"De Kelders is 'n baie aangename, stil dorpie met vriendelike mense. Die natuurskoon is pragtig. Daar is ongelukkig nie 'n swem strand wat maklik bereikbaar is nie, maar as jy nie omgee om 'n entjie te ry nie, dan maak dit nie eintlik saak nie. Dit is ook baie sentraal as jy die omgewing wil gaan verken."

De Kelders, Gansbaai

Amazing Grace B&B

"Baie mooi en rustige plek. Gansbaai is net 'n klipgooi verder as jy voel dat dit 'n bietjie te stil in De Kelders is. "

De Kelders, Gansbaai

Amazing Grace B&B

"Absoluut pragtig en die walvisse gee gereeld 'n vertoning in die baai. Voëlkykers sal dit ook baie geniet."

Kleinbaai, Gansbaai

Great White Accommodation

"Kleinbaai is 'n wonderlike stil geleë plekkie teen die kus by die hawe. Mense is vriendelik en laat mens beslis welkom voel."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Ons is deur 'n vriendin rondgewys. Het nie van al die oulike plekke geweet nie. Heerlike kase, wyn, kos, walvisse kyk. Sal beslis weer na Gansbaai gaan. "

Page
Page 20 - Showing 571 to 600

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers