Geverifieerde Resensie
Gansbaai
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gansbaai bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 741 resensies.
"Every place we visited and everyone we met were extremely welcoming. Very impressive for a small town. Would definately visit again."
"Dorp is gevorder en het alles wat mens nodig het. Boottoere is die beste, veilig en sien baie oseaanlewe."
"Gansbaai is 'n pragtige, skoon kusdorpie en daar is so baie om te sien en te doen. Heerlike restaurante om van te kies. Ek sal Gansbaai definitief aanbeveel as 'n vakansie- en wegbreekplek."
"Nie baie om te doen nie, maar 'n rustige wegbreek. Pikkewyn- en krokodiltoere naby. Haaikyk-boottoere net langsaan by Kleinbaai, maar bietjie duur. Eileen' s Restaurant is 'n moet om te besoek. Seekos platter vir 2 neem net 20 minute en is baie lekker. Hermanus nie te ver daarvan nie."
"It is a lovely town, bit quieter than Hermanus but close enough to go to Hermanus if you wish. People are very friendly."
"De Kelders is definitely more upmarket and stylish compared to Gansbaai. Gansbaai is a lovely little fishing village and has a decent supermarket. And if you're into fresh fish, visit the Gansbaai Vismark down at the harbour."
"We used to visit Gansbaai a lot in my youth. Absolutely love it."