Verified Reviews
Gansbaai
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gansbaai
Rated 4.5 out of 5 based on 741 reviews.
"Ken vir Gansbaai baie goed, goeie hengelplekke, goeie pubs en baie om te doen en te sien vir groot en klein."
"Ek kom al jare van kleins af in Gansbaai, die plek laat my voel asof dit eintlik my huis weg van die huis is."
"Gansbaai is 'n asemrowende kusdorpie wat 'n vinnige en beskostigbare wegbreek uit die stad uit bied. "
"Een van die off the beaten track juwele - gaan maak 'n draai en geniet die pragtige natuurskoon en mense."
"Die area het baie om te besigtig. Ons tydjie was te kort om als te eervaar, dis hoekom ons definitief terug gaan."
"Dit sal goed wees as daar meer inligting oor die ligging van die grotte by De Kelders kan wees. En staproete na die grotte ens. Ek dink dat restaurantjies ook meer moet adverteer."
"A list of recommended restaurants and shopping malls would be appreciated as well as what to do while there at that specific time if any. Google is not always accurate."
"Great little town, little bit far from main attractions of the surrounding area but overall a great place!"
"Vriendelike en behulpsame mense, groot verskeidenheid see-aktiwiteite."
"Ek is versot op Gansbaai! Daar kort net regtig 'n goeie, knus restaurant wat uitkyk op die see met 'n lekker atmosfeer. Iets wat modern en nie te duur is nie. Daar is restaurante - die 1 is altyd toe na ure, die ander 2 is op die hawe maar oud en weggesteek. Die 1 is meer n kroeg. Daar is 'n Wimpy en 2 bistro's maar hul moet jy bespreek en is weggesteek in die hoofstraat, ver van 'n mooi uitsig."
"Gansbaai was 'n heerlike bestemming om deur te toer en daardie deel ook waar te neem. "