Verified Reviews

George

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in George

Rated 4.7 out of 5 based on 1020 reviews.

George

Danke Ma

"Pragtige omgewing."

George

'n Gatvol

"Pragtige skoon omgewing, netjies instand gehou."

George

Alpine Inn

"Provider busy upgrading WiFi to fibre."

George

Alpine Inn

"Wonderlik."

George

Lekkerdoeks

"Great destination for a holiday."

George

42 On Adderley

"Redberry Farm se maze is pret, daar is ook talle ander dinge om te doen op die plaas. Strande wat ek aanbeveel: Heroldsbaai, Victoriabaai en Gwaing-beach (pragtige strand, klein en afgesonder, wel grondpad om daar uit te kom). Die Power van 2.5 ure treinrit deur die Outeniekwaberge is 'n moet, dis pragtig! Die museum self is ook die moeite werd, hul het 'n baie groot collection van ou karre en stoomtreine. Montagu Pass is ook pragtig, dis so 'n uur se ry en is wel grondpad, jy't nie 'n 4x4 nodig nie."

George

Oakhurst Hotel

"Goeie ligging, baie goeie diens. "

George

42 On Adderley

"George is so mooi skoon, ek wil sommer verhuis na George."

Victoria Bay, George

Pier Plesier

"Van die mooiste plekke in SA."

Victoria Bay, George

Pier Plesier

"Ons is terug in 2023!"

George

Lekkerdoeks

"Goed. "

George

31 On Uitspan

"George is 'n baie oulik plek. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand."

George

Tehillah Guest House

"Pragtige dorp en alles is mooi groen en skoon. Word mooi na gekyk. Ervaar 'n rustigheid as mens so deur die woonbuurte ry."

George

Dolphins Self Catering Accomodation

"Netjiese dorp en as jy gholfspeel of van die natuur hou, is dit die plek."

George

Danke Ma

"Love die dorp, het alles en nog meer. Mooi gholfbane in die omgewing. Baie restaurante en winkelsentrums om van te kies."

Victoria Bay, George

Pier Plesier

"Ons gaan beslis weer VictoriaBaai besoek!"

George

Primrose Accommodation

"Baie mooi dorp."

George

Apple Cottages

"Pragtig naby die woud. Die mooiste strande is net 20 minute weg."

George

Dynasty Self-catering Units

"Alles naby aan mekaar, baie vriendelike mense en die see is naby."

George

Links op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat

"Oorweeg dit om George toe te trek."

George

Villa Maria

"Mooi, skoon dorp."

George

42 On Adderley

"George is the most breathtaking and relaxing destination."

George

Pollocks Place

"The people are so friendly and a very laidback environment. "

George

Camphers Rest

"Prices are higher compared to other cities, but reasonable."

George

Dut Hut

"Mooiste plek en beste vakansiebestemming ooit. Gelukkig is ek hier gebore, maar dit bly net mooi en rustig."

George

Plaas Knoetzie Kamma

"Ons geniet George, goeie kombinasie van platteland en gerief. Baie gholfbane en goed om te doen."

George

Mountain Trails Accommodation

"Pragtige, boomryke, skoon dorp met mooi parke. En al is die verkeer soms druk, vloei dit tog goed en vinnig. Moet net 'n veertjie in die hoed sit van Palm Tyres wat uiters flink en vriendelik was om 'n pap band te herstel. Dankie George - hoop om julle gou weer te sien."

George

Lekkerdoeks

"George is looking good, nice to see."

George

ArendsRus Country Resort

"Sentraal geleë naby aan baie lekker aktiwiteite, maar steeds rustig."

Page
Page 13 - Showing 361 to 390
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers