Geverifieerde Resensie

George

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in George bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1021 resensies.

Heroldsbaai, George

Dut Hut

"Heroldsbaai is pragtig en veilig."

Heatherlands, George

Edennook

"Lovely neighbourhood. Picturesque streets."

George

Esperanza Countryside Accommodation

"George is 'n lekker plattelandse dorpie met soveel karakter."

George

Willow Cottage

"Natural beauty in abundance in the surrounding areas."

George

Oakhurst Hotel

"Mooi dorp."

Bodorp, George

42 On Adderley

"Mooi, netjiese area."

George

51 Trafford

"Ons gaan elke jaar terug!"

George

Oakhurst Hotel

"Pragtige dorp en 'n munisipaliteit wat weet wat hul doen. Skoon en veilig. "

George

Villa Maria

"Pragtige dorp en mal oor George."

Heroldsbaai, George

Dut Hut

"Baie mooi. Sal regtig weer kom."

Heatherlands, George

57 on Plover

"Pragtige, veilige omgewing. "

Blanco, George

Maitland 3D Fraai Uitzicht

"Lovely, serene neighbourhood. Not too far from George's city centre."

George

Willow Cottage

"Ek wil graag eendag daar gaan woon."

Heatherlands, George

Rozenhof Gaste Eenhede

"Pragtige boomryke woonbuurt teen die berge in George. Sentraal geleë naby sakekern. Naby is daar teen die berg voetslaanpaaie en ook om met fietse oor die berg te ry Heroldsbaai toe as jy so sou wou."

George

Oakhurst Hotel

"Mooi plek met goeie gholfbane."

George

Willow Cottage

"Great for golfers; transport museum worth a visit; power car trip."

George

Oakhurst Hotel

"Heart of the Southern Cape."

George

Lientjies Overnight

"Baie plekke om te besoek en skoon en netjiese dorp. "

Heroldsbaai, George

Dut Hut

"Pragtige baai en besoek, die moeite werd."

George

Willow Cottage

"Ons het die spoorwegmuseum baie geniet. Skoon en pragtige dorp."

George

Lorita's

"Ek ken die Tuinroete en Suid-Kaap en dis een van die beste streke in RSA."

Heatherlands, George

Edennook

"Absoluut hemelse area in George."

George

ArendsRus Country Resort

"Lieflike dorp met lekker atmosfeer."

George

Plaas Knoetzie Kamma

"Dit is 'n baie mooi plek, en sal enige een aanraai om dit te gaan besoek."

George

Oakhurst Hotel

"A very safe and clean town, being occupied by friendly people. "

Blad
Blad 26 - Wys 751 tot 780
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang